Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ben Fleur

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Ben Fleur van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Ben Fleur besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ben Fleur.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ben Fleur akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ben Fleur Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ben Fleur Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ben Fleur

Kalahari Guest House is in Ben Fleur in Witbank geleë. Dié stad en sy omgewing is bekend vir mynbou en dit is die perfekte oornagplek onderweg na die Krugerwildtuin. Die stad het ook 'n enorme dam wat goeie visvan...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ben Fleur

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witbank, Reyno Ridge

38 Sagitarius Avenue Studio is in Witbank geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Verblyf word in 'n ateljeewoonstel a...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Lavender Lane Guesthouse is in Del Judor, Witbank en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, besighede, doendinge en besienswaardighede. Die ...

Vanaf
R525
per nag, vir 2 mense
B&B in Witbank, Reyno Ridge

ADO Guesthouse is in eMalahleni geleë wat 'n stil area in Witbank is. Dit is 119 km vanaf O.R. Tambo Lughawe en 160 km van Lanseria-lughawe af as jy na die Krugerwildtuin toe ry. Die gastehuis bied 8 kamers wat el...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Del Judor, Mpumalanga

Pop n Daisy bied gastehuisverblyf in Witbank, Mpumalanga, in die Hoëveld. Ons het verskillende gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolf, en koffie- en tee...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Reyno Ridge

Vision Achievers is in die stil Reyno Ridge in Witbank. Dié gastehuis is 7 km vanaf Highveld Mall, 6 km vanaf Bankenveld Gholfklub en 1 km vanaf die naaste kruidenierswinkel. Verblyf word in 'n drieslaapkamer-self...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Del Judor, Mpumalanga

Bokmakierie Guesthouse Emalahlen is 'n luukse gastehuis in Emalahleni wat ook as Witbank bekend staan. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en 'n inkopiesentrum geleë. Gaste is verseker van rustige, private, ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Witbank, Mpumalanga

Bella Bonni Guest House is in Emalahleni geleë. Hierdie pragtige huis bied verblyf vir die oordeelkundige, privaat en korporatiewe gaste wat elegansie, professionalisme en warmte met 'n tikkie Ubuntu geniet. Die o...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR830
R747
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Del Judor, Mpumalanga

By Lion's Den Gastehuise is by Estellestraat 31 (Lion's Den 1) en op die hoek van Witbos- en Wattlestraat (Lion's Den 2, 3 en 4) in Witbank, geleë. Hier kan jy staatmaak op vreedsame, privaat, gemaklike en vriendel...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Del Judor, Mpumalanga

Lamarique is in stil, boomryk buurt, in Emalahleni geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies of sakereisigers. Dié huis is naby die N4-hoofweg en dit bied maklike toegang tot die roete vir die r...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za