Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Bethal

3.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Bethal van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bethal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethal Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethal

Moments Away Guesthouse is 2 km vanaf Bethal geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n rustige plaaswegbreek. Die gastehuis beskik oor 5 selfsorgeenhede, asook 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethal

Bluegum Country Lodge is 'n klassieke, landelike wegbreekplek. Hierdie aanloklike ontwikkeling van rooi siersteen is in Bethal geleë. In die hartjie van die Kosmos-area in Mpumalanga, sal Bluegum maklik jou oornagp...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethal

Kom geniet 'n wegbreek in 'n gesellige en luukse kamer wat deur pragtige iepehoutbome en tuine omring is. Die gastehuis is in Bethal in Mpumalanga geleë en is deel van 'n pragtige plaasgemeenskap. Bethal het sy naa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethal

Kom ervaar gerief in die hartjie van die Hoëveld. The Lodge Bethal in Mpumalanga is gerieflik minder as 2 uur se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe op die nuwe N17-hoofroete na Sodwana en iSimangaliso V...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethal

De Herberg is ’n egte plattelandse gastehuis. Dis is op die N17 in Bethal, Mpumalanga geleë. Bethal is halfpad tussen Gauteng en KwaZulu-Natal, of Swaziland. Dié gastehuis bied goeie oornagverblyf vir sakereisi...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethal

Die Groen Koei Gastehuis is 2 ure se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe op die N17-hoofroete wat na Swaziland, St. Lucia en die Noordkus lei. Die gastehuis is in die hartjie van die Kosmosstreek in Bethal,...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethal

Grasslands Conference and Wedding Venue bied B&B- en slegs verblyf-opsies en is op 'n wildplaas langs Bethal geleë. Verblyf by Grasslands Conference and Wedding Venue beskik oor 18 gastekamers en 2 selfsorg-eenhed...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethal

Ultimate Cosy Lodge bied B&B-verblyf in Bethal. Die lodge is ideaal vir gaste wat net wil stop en rus en dit is ook naby die middedorp met al sy winkels en restaurante. Verblyf word gebied in 5 kamers. Elke kamer h...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethal

Willow Lane Country Lodge is 3 km van Bethal af op die N17 op pad Secunda toe. Dit is ideaal vir sakereisigers. Ons het 14 kamers en 2 luukse suites. Al die kamers het en suite-badkamers met aparte baddens en stort...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Bethal

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Secunda, Mpumalanga

Lavender Yard bied selfsorgverblyf en is in Trichardt geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en akkommodeer ook kontrakteurs. Ons bied verblyf in 5 slaapkamers, elkeen uniek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bethal akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za