Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Beverley Hills besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beverley Hills.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beverley Hills akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beverley Hills Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beverley Hills Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Beverley Hills

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Sylvern BnB bied gerieflike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing in Westville vir oordeelkundige sakereisigers of vakansiegangers. Sylvern is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Durban en geriewe soos The...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Woodside

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Woodside

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Woodside

Sunset on Cheshire is aan die voet van Cowies Hill, wat aan Westville grens, geleë en bied gemaklike, private verblyf vir sake- en ontspanningsreisigers. Hierdie B&B bied verblyf in 2 individueel versierde suites ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban

Loeriebos Bed and Breakfast is in Westville, een van Durban se voorstede, sowat 20 km van die middestad af. Die Palmiet Natuurreservaat en die Westelike Binnelandse Roete is in hierdie omgewing. Loeriebos is ideaal ...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Westville, Durban West

Avillahouse Guest House skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Frans Provensaalse styl, met afgeronde ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West, Westville

T & T Bed & Breakfast is omgewingsvriendelikeverblyg in Westville. Dit bied die ideale verblyf vir sake- of vakansiereisigers. Die verblyf beskik oor 2 dubbelkamers, ’n tripelkamer en ’n familiekamer. Al die ka...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westville, Durban West

Waterloo Guest House is in die stil, boomryke woonbuurt Westville, op 'n heuwel met uitsigte oor die see én die binneland. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante, kitskosrestaurante en supermarkte. Wes...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Westville, Durban

Devon Place is in Durban, KwaZulu-Natal, 'n area wat veral bekend is vir sy strande, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede, waaronder uShaka Marine World, Golden Mile, Umgeni River Bird Park en M...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Beverley Hills akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]