Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Blackheath

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Blackheath van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Blackheath besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Blackheath.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Blackheath akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Blackheath Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Blackheath Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Northcliff, Blackheath

Villa Klara bied B&B-verblyf en is in die Northcliff-omgewing van Johannesburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Villa Klara bestaan uit ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath

Jubilee Lodge Guest House bied verblyf in Northcliff, aan die noord-westelike kant van Johannesburg naby Cresta Winkelsentrum. Dis ook lekker naby voorstede soos Blackheath, Berario, Constantiapark in Constantiakloo...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath

Mountain View Guest House is in Blackheath, Johannesburg geleë. Dis in 'n pragtige tuin vol voëllewe weggesteek en hierdie gastehuis bied huislike akkommodasie sedert 1997. Die gastehuis beskik oor 10 kamers. Al ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff, Blackheath

Northcliff Bed and Breakfast is sentraal geleë in die noorde van Johannesburg, net 15 minute van Sandton en die middestad af. Hierdie lieflike akkommodasie is ideaal vir sakereisigers en toeriste. Elke kamer besk...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Blackheath

Blackheath Manor Guest House bied B&B-verblyf aan die voorheuwels van Northcliff, Johannesburg. Die gastehuis is naby die omgewing se geriewe en besienswaardighede geleë, en minder as 40 km vanaf O.R. Tambo Interna...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Blackheath

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa Massimo - Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in Cresta, 'n woonbuurt in Randburg, naby die grens van Johannesburg. Cresta Winkelsentrum is in die middel van die residensiële area geleë en is 'n alom bekende besoe...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

House Higgo Boutique Guesthouse is in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë. Dié boetiek-gastehuis herdefinieer luukse verblyf en konferensiegeriewe. Verblyf word aangebied in 5 individueel ve...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Risidale, Randburg

Verdi Villas wat al toekennings ontvang het bied luukse selfsorgverblyf vir plaaslike en internasionale reisigers. Dié instansie is naby groot en klein inkopiesentrums, 'n moderne restaurant en 'n area waar gaste k...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Windsor West

Khamanzi Lodge and Tours bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in 'n nuwe huis met drie verdiepings in Windsor West, Randburg. Dié huis bied 'n uitsig oor Randburg Ridge Gholfbaan, een van die gewildste gholfba...

Vanaf
R2 064
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

Over The Moon Guesthouse bied B&B-verblyf in Northcliff. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge en besienswaardighede. Verblyf by Over The Moon word aangebied in 4 sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Blackheath akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]