Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1473 reviews.
"Baie lekker en stil oor die kersvakansie (verkeer is lieflik) en het 'n lekker dag spandeer by Gwen Bali."
"Rustige, veilige woonbuurt waar mens kan ontspan en gaan stap sonder terwyl die son water trek."
"Naby geleë aan groot winkelsentrums, sportstadions, hospitaal en universiteit. Stil voorstad van Bloemfontein en heel gepas vir gastehuise."
"Goed geleë vanwaar die reisiger gemaklik die Vrouemonument en Ooorlogsmuseum kan besoek. Voorts kan President Brand-straat met sy geskiedkundige geboue (Ou Raadsaal, Appélhof, MT Steynhuis, Stadsaal) en selfs Navil Hill, gemaklik besoek kan word."
"Verskeidenheid plekke om van te kies vir verblyf. Naby universiteit en besigheidssentra geleë."