Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.

Bloemfontein

Elior Guest House

"Slegs daar oornag oppad na Krugerwildtuin."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Goed gevestigde omgewing met 'n keuse van inkopiesentrums. Rustig en veilig."

Fichardt Park, Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Baie sentraal en winkelsentrum het alles wat nodig is."

Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust

"Maklik bereikbaar vanaf die hoofweg."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Pragtige omgewing. Unieke atmosfeer."

Universitas, Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Area is naby alles - eetplekke en winkelsentrums. Toegang tot hoofroetes is baie maklik."

Spitskop, Bloemfontein

Monte Christo Hotel

"Heerlik landelik, dog naby alles."

Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse

"Bloemfontein was baie koud, maar ons was goed ingerig met elektriese kombers en warm lugreëling. Die warm persoonlikhede van die mense in Bloemfontein het opgemaak vir die koue en almal is uiters vriendelik en behulpsaam."

Fichardt Park, Bloemfontein

Arvella Guesthouse

"Naby geleë aan N1, stil woonbuurt, naby aan inkopiesentrum."

Fichardt Park, Bloemfontein

Swans Nest

"Rustige en veilige area. "

Fichardt Park, Bloemfontein

Evening Star Guest Units

"Naby N1 geleë en naby winkels."

Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse

"Ons geniet Bloemfontein elke keer as ons met sportbyeenkomste kom ondersteun. Die rose-stad verras ons elke keer! Sien uit om gou weer terug te kom."

Bloemfontein

Ruresta Guesthouse

"Vir ons wat in die omliggende dele van Bloemfontein groot geword het, is daar baie besienswaardighede. Een hartseer punt is egter die algemene verval van Bloemfontein. Orals is waterlekke en vuilgoed wat gestrooi lê."

Waverley, Bloemfontein

Deane Cottage

"Sentraal geleë naby winkelsentrums en besienswaardighede."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Centrally located if you want to be close to the university and Universitas Hospital. "

Brandwag, Bloemfontein

Premiere Guest House

"Brandwag is not such an affluent neighbourhood, however, the Premier Guest house is well situated and well built."

Fichardt Park, Bloemfontein

African Sands Guesthouse

"Gerieflik, naby winkelsentrums."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Baie netjiese uitbreiding. Stil en rustig."

Spitskop Small Holdings, Bloemfontein

Bains Lodge

"Geboue binne en buite kort aandag. Log Cabin's uitters vuil en behoort eers opgeknap te word voordat daar weer persone toegelaat word om daar te slaap."

Fichardt Park, Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Was close to all from hospital, shopping centre, schools, etc."

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Stil woonbuurt, gerieflik naby hospitale en winkelsentrums."

Bloemfontein

Horizon Stables Guesthouse

"Besoek 7 on Kellner restaurant, goeie waarde vir geld."

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Dit is baie sentraal geleë en naby alles waar ons wou wees. "

Westdene, Bloemfontein

Hobbit Boutique Hotel

"Die buurt is besig om agteruit te gaan."

Langenhovenpark, Bloemfontein

ParkHill Luxury Accommodation

"Ek sou dit nie as 'n toeristebestemming bestempel nie, maar dit is 'n mooi woonbuurt."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Bloemfontein is 'n aangename stad en die besighede in en rondom Bloemfontein is aangenaam."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang