Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloemhof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemhof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 54 resensies.

Bloemhof

Carlimyn

"Bloemhof self se paaie is 'n gemors, maar by die rivier is dit baie mooi."

Bloemhof

French Linen

"Hartseer hoe alles agteruit gaan, veral paaie."

Bloemhof

French Linen

"Die dorpie self is ongelukkig nie skoon nie. Die Bloemhofdam is egter iets besonders om te beleef en ons is bly ons het daardie rigting gery."

Bloemhof

French Linen

"Die paaie is swak, maar die inwoners is trots op hul dorp en die omgee en versorging wat daaruit voortspruit is duidelik."

Bloemhof

French Linen

"Bloemhof Dam is beslis die moeire werd om te sien. Die mense in die dorp is baie vriendelik!"

Bloemhof

French Linen

"Daar is soveel potensiaal vir 'n lieflike toeriste dorpie."

Bloemhof

Carlimyn

"Die rivier en visvang is goed, die dorpie lyk bietjie verwaarloos en die paaie is nie in 'n goeie toestand nie. Daar is baie bedelaarkinders. Die personeel in die winkels wat ons besoek het was baie behulpsaam en vriendelik."

Bloemhof

Op Die Wal

"Die paaie is baie sleg."

Bloemhof

French Linen

"Klein dorpie, maar perfek vir oornag op pad erens heen."

Bloemhof

French Linen

"As we were traveling to Kimberly - our destination not being Bloemhof. We would love to go to Bloemhof dam sometime. The main business district is very untidy because the trucks have destroyed the road. Not much of a commerce hub. The suburbs are reasonably kept. "

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Soos al die kleindorpe in die land is die strate vol gate, maar die area naby die gastehuis lyk my het die inwoners self reggemaak. Kan nie by die damwal meer uitkom nie. Dis regtig jammer."

Bloemhof

WhyNot Restaurant & Guest Lodge

"Bloemhof for me is quite a nice place, I love it."

Bloemhof

Op Die Wal

"Infrastructure needs serious attention. "

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"The municipality needs to work on the roads, they are so terrible that it puts you off driving around the town."

Bloemhof

Op Die Wal

"Wonderlike visvanggemeenskap, en hengel area's is een van die bestes."

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Roads in a poor state of repair."

Bloemhof

Op Die Wal

"Paaie pateties. "

Bloemhof

Op Die Wal

"No halaal food in the town."

Bloemhof

Op Die Wal

"The town is a proper fishing destination, where everything is located strategically."

Bloemhof

Op Die Wal

"Lekker kos geniet by WhyNot."

Bloemhof

French Linen

"Ons het n heerlike "roadhouse-style" ete by WhyNot gehad, ek sal die restaurant beslis aanbeveel."

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Paaie is maar sleg daar."

Bloemhof

Carlimyn

"Vissermanne geniet dit."

Bloemhof

WhyNot Restaurant & Guest Lodge

"Tipiese plattelandse dorpie met vriendelike, gasvrye mense."

Bloemhof

Sleepers Guest Lodge

"Unfortunately the golf course is being revamped, but a pleasant stay never the less."

Bloemhof

Plek Vanni Visarend

"Dit is lekker dorpie, maar te besig met die trokke wat daar aangaan, dink nie altyd so veilig nie."

Bloemhof

Carlimyn

"Slegte beeld vir toeriste - baie slaggate op al die paaie. Die begraafplaas word glad nie onderhou nie - die gras is heuplengte lank en dit is traumaties om so begrafnis te hou."

Bloemhof

Dei Gratia Mansion

"Nice quaint town with all the necessities of a tourist attraction. "

Bloemhof

Dei Gratia Mansion

"Is enige visserman se droom."

Bloemhof

Sleepers Guest House

"Hul teerpaaie het dringend herstelwerk nodig."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem