Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Blue Horizon Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Blue Horizon Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 14 resensies.

Blue Horizon Bay

Ocean Song

"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."

Blue Horizon Bay

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation

"Die area is baie veilig wat naby die see geleë is."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Veilig, vriendelike mense en ek sal enige iemand aanbeveel om daarheen te gaan en te bespreek by Angels Rest."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Baie rustige en pragtige dorpie met ongerepte natuur."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Absoluut hemels as jy wil wegkom van stad en lawaai. Pragtige omgewing."

Blue Horizon Bay

The Light House

"Pragtig en veilig."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Lekker rustig en mooi."

Blue Horizon Bay

Captain's Hideaway

"Lovely quiet, safe place."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Lieflike, rustige plek. "

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Fantasties. Kan nie in beter woorde beskryf hoe rustig en asemrowend mooi dit is nie. "

Blue Horizon Bay

Hyacinth Place

"As mens rustig wil wees, weg van gewoel en geraas, is dit ‘n plek om totaal te ontspan en rus vir liggaam en gees te kry."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"Dis die perfekte plek vir vakansie."

Blue Horizon Bay

Angels Rest

"A very safe and clean area."