Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 340
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

10 Loader Street lyk soos 'n tradisionele huis van die straat af. Dit is 'n stylvolle drieslaapkamerhuis wat pragtig gemeubileer is en in die moderne De Waterkant geleë is. Die huis het lugversorging en beskik oor...

30% af Aanbod!
VanafR2 040
R1 428
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Kaap

Molo Lolo Lodge is 'n huis in die hartjie van De Waterkant wat liefderik gerestoureer is om te lyk soos destyds. Daar is 'n ingang op die dak met ongelooflike uitsigte op die hawe, stad en Tafelberg. 4 Luukse, mod...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Vos Lane is 'n bekoorlike woonstelletjie wat gerieflik tussen Loader- en Waterkantstraat in die swierige De Waterkant woonbuurt in Kaapstad geleë is. Die eenheid is ruim en ideaal vir 'n paartjie met vakansie of 'n...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bo-Kaap

Cape Finest bied akkommodasie vir vakansies en korttermynverblyf waartydens diens, gehalte en gerief prioriteit geniet. Ons doelwit is om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die fantastiese woonstelle wat ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Kaap

Uitsigte, goeie ligging en 'n ontspanne atmosfeer is wat jy hier kan verwag. Hoog op in die historiese Maleise Kwartier, met panoramiese uitsigte oor Tafelbaai en Kaapstad, bied Upperbloem bekostigbare, luukse akko...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

139 Waterkant Street is in die hartjie van die modieuse De Waterkant woonbuurt geleë. Daar is restaurante, kroeë en kafees naby. Die eiendom lyk van die straat af tradisioneel, maar is binne kontemporêr en modern...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
B&B in De Waterkant, Bo-Kaap

Stylish Villa is in die middel van die gewilde De Waterkant Village geleë. Dit is 'n historiese, outentieke buurt in Kaapstad. Geniet die skouspelagtige uitsig op Tafelberg van die dakterras af. Die Atlantiese Osea...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Hierdie splinternuwe argitektoniese juweel is in die hartjie van die lewendige De Waterkant-area, binne stapafstand van die middestad, die waterfront, klubs, kroeë en restaurante geleë. 147 Waterkant bied slaappl...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Bo-Kaap

Die dekor is 'n mengsel van style, met die fokus op tydlose gemak en huislikheid. 'n Industriële koloniale atmosfeer met 'n tikkie van Afrika verseker 'n heerlike kuier. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bo-Kaap

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Manhattan Penthouse is is 'n privaat dakwoonstel bo-op die Cape Town Lodge Hotel en hiér kan gaste gebruik maak van sommige van die hotel se geriewe. Die dakwoonstel het 3 verdiepings en bied 'n dubbelvolume-plafon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bo-Kaap akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za