Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bo-Kaap

Vanaf
R899
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Manhattan Studio Apartment is in die Cape Town Lodge Hotel geleë en bied 'n privaat woonstel met die voordeel van hotelgeriewe. Hierdie oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes in 'n koningingrootte-bed. '...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

City Loft 702 is 'n ruim solderwoonstel in die middestad van Kaapstad. Die woonstel het moderne meubels en is volledig toegerus vir vakansiegangers en sakereisigers. Rus sag met die wete dat daar 24 uur-sekuriteit o...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Wild Artz is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Kaapse middestad. Dié woonstel beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer...

Vanaf
R1 695
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Glaston House 206 is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van Kaapstad se geskiedkundige kern geleë is. Die omgewing is rustig en vreedsaam, maar tog is ons net enkele minute se stap van die gonsende middestad en...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Panoramic Sentinel Apartment 707 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is naby sake- en ontspanningsgeriewe in die area. Dié oopplan-ateljee het 'n koningingrootte-bed en '...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Elegant Sentinel 913 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die area. Die ateljee beskik oor 'n oopplan-leefarea en het 'n ko...

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Mountain View Loft is 'n woonstel met 1 slaapkamer en het, soos die naam stel, 'n pragtige uitsig oor die stad en Tafelberg. Die woonstel het 'n New York-styl en het 'n hoë plafon en sigbare baksteen-mure...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Stylish Sentinel 906 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Kaapstad se sakekern. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en bied ’n gedeeltelike uitsig op Tafelberg van die gemeenskapli...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Sentinel City View Balcony Apartment bied selfsorgverblyf in 'n woonstelblok in 'n mooi deel van die middestad. Dié woonstel is smaakvol ingerig en is oopplan. Daar is 'n dubbelbed vir 2 volwassenes en 'n slaapban...

Vanaf
R1 085
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Soho on Strand is 'n moderne woonstel in De Waterkant wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit het die ideale ligging vir gaste wat die stad wil verken. Die woonstel is veilig en bied uitsigte oor die stad en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Bo-Kaap akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za