Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bo-Kaap

Vanaf
R2 960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Hierdie tweeslaapkamerhuisie is geheel en al omskep in 'n moderne, eietydse woning. Die groot oopplan-grondverdieping het lugversorging met houtvloere en in warm weer kan dit vergroot word wanneer 'n mens die glasd...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

42 Napier Street is in die keisteen gedeelte van Napierstraat in die middestad. Dié huis is opgeknap en bied slaapplek vir 5 persone in 3 slaapkamers, en 'n volledige skoonmaakdiens is ingesluit. Die eiendom word ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Unique Lodge is 'n hotel in Kaapstad se gewilde Langstraat en bied Suid-Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers met kontemporêre Afrika-dekor en 'n vriendelike atmosfeer. Die hotel is gerieflike geleë en is stapa...

Vanaf
R1 407
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

80 Waterkant is 'n ruim kothuis wat 'n oopplan-leefstyl in die luukse De Waterkant bied. 'n Spiraaltrap kronkel tot by 'n privaat houtdek op die kothuis se dak met lieflike uitsigte op Tafelberg, die Atlantiese kus ...

Vanaf
R1 955
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

40 Napier Street het een van die grootste swembaddens in die omgewing en is geleë in die keisteen gedeelte van Napierstraat in De Waterkant. Dié puik eiendom bied slaapplek vir 4 gaste. Dit is 'n luukse tweeslaap...

Vanaf
R2 678
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

24 Loader Street is 'n selfsorghuis is Kaapstad se middestad. Dit is 'n groot, moderne en stylvolle eiendom met 'n asemrowende hoë dakterras wat 'n skilderagtige uitsig van die stad, Tafelberg en Seinheuwel bied. ...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

86 Waterkant is 'n moderne tweeslaapkamerkothuis wat in die luukse buurt De Waterkant in Kaapstad geleë is. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor die stad en Tafelberg vanaf die kothuis se privaat dakdek. Dit is i...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Elly Lodge is in Kaapstad se sakekern, 'n area wat baie doendinge en sakegeleenthede bied. Daar is 'n wye verskeidenheid koffiewinkels, restaurante, kroeë, nagklubs, teaters, museums, kunsvlytmarkies, winkelsentrum...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood is ‘n luukse woonstel in De Waterkant en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie of sakereisiger. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié woonstel besk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bo-Kaap akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za