Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 2330 reviews.
"We did not feel to pay R70 per person to see Owl House but thoroughly enjoyed the local Brewery with its great atmosphere and beer."
"Beslis die moeite werd om te besoek, besonderse plattelandse dorpie uit 'n era wat verby is, maar baie goed behoue gebly het weens die ooglopende aktiewe gesindheid van eienaars en inwoners."
"Ek dink Richmond is 'n klein Karoodorpie wat nog baie gaan doen vir toeriste en sy inwoners. Sterkte met die taak."
"Baie meer as net die Uilhuis om te ervaar. Neem ook baie kontant saam oor daar min kaartgeriewe is."
"Richmond het potensiaal maar daar sal meer mense moet wees om dit 'n Clarens te maak wat wel moontlik is aangesien dit aan die N1 grens en baie geskiedenis het."
"Nieu-Bethesda is soos 'n oasis in die dorre, maar bergagtige Karoo. Die grond- en teerpaaie na die dorpie is in goeie toestand, en die mense is vriendelik en tegemoetkomend. Die Uilhuis is 'n moet, maar daar is verskeie ander restaurante en 'n craft-brouery om by aan te klop. As jy 'n fietsryer is, daar is meer as genoeg plekke om te gaan verken. Al die restaurante en winkeltjies waar ons was het kredietkaarte aanvaar. As jy 'n fotograaf is, onthou jou 24 mm-lense - die sterrenag is kristal helder."
"Picturesque little town with stunning mountain backdrops. Owl-house and fossil tour was great. Also many great restaurants. We ran out of time, but would have loved to explore all the art galleries/little shops and Bushman art."
"Lobby Government to fix Free State roads otherwise you will lose even more tourists to the town. The road from Bloemfontein to Free State Border / Northern Cape was the worst I have driven on in SA. Northern Cape roads and management are amazing."
"If you're a local or from the Karoo then great, you won't have a lot of expectations. There isn't much to see but it's a great place for youth who like to have fun."
"Such friendly staff and family! Beautiful cellar and dinner that was out of this world."
"Moet-sien-dorpie. So bly ons het daar gestop. Gaan eet gerus by Oppiedek Braai Restaurant."
"As die tyd my sou toelaat sou ek na die damwal en kerk wou besigtig het. Ek het nie omgegee om die extra 20 km na Rosedale te gery het nie. Dit was die moeite werd. Heerlike braaitjie gehad en sommer net ontspan na die lang pad vanaf Kaap."
"Baie klein Karoo-dorpie. Het nie regtig rondgery nie. Maar oor die algemeen is ek verlief op enige Karoo-dorpie, groot of klein. Ek glo elke Karoo-dorpie het sy eie verhaal om te vertel."
"If you have never visited, this is a lovely town, a must see! Worth the small diversion from Graaf Reneit!"