Verified Reviews

Upper Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo

Rated 4 out of 5 based on 2339 reviews.

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Meerkat

"Baie rustige en natuurskone omgewing met vriendelike mense. "

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Country Cottages

"My voorouers se woongebied. Die Kitchings het die fossiele daar ontdek op die Nieu-Bethesda road. My oupa was die padmaker en my pa, Laurence, het saam met hom gegaan en toe die klippie opgetel. Die res is geskiedenis. "

Victoria West, Upper Karoo

Moonlight Manor

"Ons gaan weer hier stop. Beslis te min van die geskiedenis beleef. Daar is 'n wonderlike oplewing in die dorp se kultuur en kunste. Hou aan, julle sal bo uitkom. Appolo se Teater is 'n besoek werd."

Hopetown, Upper Karoo

The Big Tree Guest House

"Koop aandete voor aankoms of neem padkos saam. Veilige dorp. As tussen Kaapstad en Pretoria reis, is dit oorweldigend die ideale plek om te oornag. Uit Pretoria kan jy tot 09:00 vertrek en nog rustig in Hopetown aankom. Erken die 60 km borde hulle is altyd op spoedwag. oppas vir slaggate met indraai na dorp, nie te bad. "

Hopetown, Upper Karoo

The Palms Guesthouse

"Dorp raak vervalle, maar vriendelike inwoners. Nie veel restaurante om van te kies nie."

Richmond, Upper Karoo

Ka Ma Lodge

"Did not see much as it was dark upon arrival."

Hadison Park, Upper Karoo

Kosmos Guest House

"Ideaal vir familie wat naby Gariep Hospitaal wil bly."

Britstown, Upper Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"As ek terug huis toe ry dink ek nie regtig aan Britstown nie. Sal nog eendag daar stop en rondkyk. Hulle het 'n ryk geskiedenis oor die Anglo-Boereoorlog."

Hadison Park, Upper Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Baie sentraal, alhoewel tog ook uit die gedruis."

Britstown, Upper Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Baie, baie skoon!! Strate was mooi gevee en geen rommel."

De Aar, Upper Karoo

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Pragtige Karoodorpie. Besoek dit altyd 1 of 2 keer 'n jaar."

Upper Karoo

Bloemhof Karoo

"Hoogs aanbeveelbaar!"

Three Sisters, Upper Karoo

Travalia Guest Farm

"Maak gou, ek hoor een van die susters gaan trek!"

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Doornberg Guest Farm

"Beste plek om by Doornberg te slaap omdat dit so naby is van die dorpie af!"

Hadison Park, Upper Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Thank you for your hospitality. "

Hopetown, Upper Karoo

Hopetown Guesthouse

"Dorpie baie klein, maar voldoende vir oorslaap."

Victoria West, Upper Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Histories en baie interessant."

Three Sisters, Upper Karoo

Travalia Guest Farm

"Ideale oornagbestemming."

Vosburg, Upper Karoo

Elvee Accommodation

"Stil plekkie. Goed vir die siel."

Hadison Park, Upper Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Great place everything you need is there."

Victoria West, Upper Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Pragtige ou Karoodorpie. Inwoners hou alles redelik netjies."

Victoria West, Upper Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Oulike Karoodorpie met vriendelike inwoners."

Hanover, Upper Karoo

AshTree GuestHouse

"Stil, rustige dorpie. Goed geleë langs die N1."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Country Cottages

"Wil nou net oppak en daar gaan bly. Hele gesin het dit baie geniet. "

Noupoort , Upper Karoo

Breaking Dawn

"Dorpie is nie eers 'n km lank nie. Dis slegs vir oornag halfpad na jou bestemming. "

Page
Page 44 - Showing 1291 to 1320
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers