Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2348 resensies.

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Country Cottages

"Wil nou net oppak en daar gaan bly. Hele gesin het dit baie geniet. "

Noupoort , Bo-Karoo

Breaking Dawn

"Dorpie is nie eers 'n km lank nie. Dis slegs vir oornag halfpad na jou bestemming. "

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Klein dorpie met pragtige outydse huise en afwerkings, vriendelike mense, heerlike kos."

Drie Susters, Bo-Karoo

Travalia Guest Farm

"None so far but like the view of the sisters."

Bo-Karoo

Kampfontein Gasteplaas

"Fantastiese omgewing en vriendelike mense!"

Bo-Karoo

Witfontein Game Lodge

"Dis 'n weggesteekte juweel!"

Hadison Park, Bo-Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Veilig en 'n baie mooi gedeelte van Kimberley."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Water Tower

"Gaan beslis weer daar kuier."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Country Cottages

"Wonderlike ouwêreldse dorpie. Ons het aan die Lanternfees deelgeneem en in die aanddeur die dorp gestap. Hoogtepunte was die Uilhuis en die fossielmuseum wat wêreldklas is."

Vosburg, Bo-Karoo

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Vosburg 'n spesifieke destinasie vir ons. Dit was die eerste hotel waarin ek geslaap het 44 jaar terug. Ek het spesifiek ons vakansie daarom gereël."

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"We weren't there long enough to see Richmond."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Outsiders B&B

"Baie om te doen en sien vir so klein dorpie."

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Die Karoo dorpie het iets. Puik kunssentrum in Richmond. Maak gerus 'n draai."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Nagenoeg

"Ek wil Nieu-Bethesda net vir myself hou. Dit is te goed om te deel."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Country Cottages

"Niks nie, net ver van die hoofpad af."

Vanderkloof, Bo-Karoo

CasaMere Guest House

"A quiet, clean peaceful little town. We will certainly go back there and spend a few more days rather than just a stop over. "

Vanderkloof, Bo-Karoo

CasaMere Guest House

"Pragtig. Ideaal vir hengelaars."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"The town is poor and there are lots of kids begging, stark reality of our country. Wasn't sure we were safe but we had no incidents. "

Hanover, Bo-Karoo

Brandwag B&B

"Hanover is an ideal mid-way stop on the Johannesburg to Cape Town route. Hanover town itself is not a great place to stay, but Brandwag B&B is just outside of the town and in a beautiful, peaceful setting. "

Hanover, Bo-Karoo

Mieliefontein

"Pragtige Karoo dorpie."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Country Cottages

"Nieu-Bethesda was 'n aangename verrassing. Ons kan die boekwinkel en deli wat ons besoek het, beslis aanbeveel. Ons sal weer hier kom kuier."

Hanover, Bo-Karoo

Mieliefontein

"Puik opsie vir ‘n halfpad oornagstop."

Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27

"Britstown is ideaal vir 'n oornagstop en dit is halfpad tussen Johannesburg en die Weskus. "

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Lees gerus meer op oor die dorp om als te sien wat die dorp aanbied. "

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Ons is lief vir die Karoo-dorpe soos Victoria-Wes. Meestal is hulle skoon en netjies. Die vars lug en sterrehemel is lieflik. Het ook bonus van 'n Karoo-reëntjie gehad!"

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang