Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 3377 reviews.

Helena Heights, Boland

Bougainvillea Cottage

"Helena Heights is 'n baie mooi, rustige, skoon omgewing. "

Helena Heights, Boland

Mooring House

"Baie netjiese area."

Tulbagh, Boland

Manley Wine Estate

"Die mooiste historiese dorpie met baie karakter en oulike winkeltjies."

Stellenbosch, Boland

Belcharto Cottages

"Van Dorpstraat tot al die wynlandgoedere van Stellenbosch, is dit een van my gunsteling bestemmings in Suid-Afrika."

Strand, Boland

58 on Beach

"Wonderlike swemstrand vir jong kinders."

Die Boord, Boland

Boord Gastehuis

"Voertuie is nie veilig nie."

Helena Heights, Boland

Mooring House

"Lieflike area baie naby aan winkels en Malls."

Strand, Boland

68 On Hofmeyr

"Die Strand is nou die plek vir 'n baie lekker vakansie. "

Riebeek-Kasteel, Boland

Eldorado Self-Catering Country House

"Puik ou plekkie met lekker eetplekke!"

Franschhoek, Boland

Klein Waterval Riverside Lodge

"Ons eerste besoek en wat 'n ervaring. Sal enige tyd teruggaan. "

Strand, Boland

1405 Hibernian Towers

"Strand is 'n pragtige dorp."

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Die dorpie is baie interessant, want dit is so geskiedkundig. Daar is genoeg wynplase om te besoek, as jy van die soort ding hou."

Stellenbosch, Boland

San Gabriel Homestead

"Sal eendag daar gaan bly! Is maar net 'n juweel so altyd."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Lekker naby al die mooi plekke, het veilig gevoel. "

Bovlei, Boland

Oude Wellington Estate

"Bovlei is baie mooi. Doolhof en Diemersfontein se wyne is 'n moet vir 'n wynproe. As jy hou van "mountain biking", sal jy ook dit geniet om van die roetes daar te gaan uitry."

Strand, Boland

Villa The President

"Baie netjies en skoon behalwe na Kersfees, die gemors op die strand."

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Lekker stil in Paarl. Baeie wynplase en goeie restaurante beskikbaar."

Paarl, Boland

Ladera Vista

"Die Paarl is die beste plek om oor te bly aangesien dit sentraal is en baie is om te doen en te sien. Die wynplase is almal 'n belewenis. Die Pinotage burgers by Byerskloof is 'n moet vir elke toeris wat Paarl toe gaan."

Wellington, Boland

La Rochelle

"Pragtige klein dorpie wat alles bied wat 'n reisiger nodig het. Oulike restaurante."

Wellington, Boland

La Rochelle

"Gerieflik geleë in die Boland naby Paarl, Franschhoek en Stellenbosch sonder die buitensporige pryse van toeriste-bestemmings in die gebied. "

Paarl, Boland

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Ons was vinnig in die winkelsentrum om die nodige aan te koop vir ons braai. Die winkels het alles gehad was nodig was. Ons was nie verder in Paarl se winkels nie, maar die wynroetes en die bekende Spice Route en Fairview is is naby die plaas."

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Wat 'n verrassing van 'n dorp! "

Paarl, Boland

5 Konings Guest House

"Is mal oor die Paarl. 'n Moet sien is die familieplaaswinkel in die hoofstraat. Dit is cute met alles wat mooi is. Ons kuier daar was absoluut die moeite werd."

Bovlei, Boland

Dunstone Estate

"Puik vir toeriste. Baie mooi natuurtonele."

Worcester, Boland

Damas

"Gholfbaan is pragtig."

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Die mense is vreeslike vriendelik."

Page
Page 107 - Showing 3181 to 3210
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers