Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3398 resensies.

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Die Paarl is beslis die beste plek vir vakansie verblyf."

Die Boord, Boland

Absolute Bosch Guest House

"Ek dink die Boord is stil en goed geleë."

Rawsonville, Boland

La Bri Guest House

"Die uitsig is asemrowend!"

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Het dit geniet en het by die Barn restaurant gaan eet. Heerlik en baie mooi."

Stellenbosch, Boland

Stellenbosch Cottage

"Ek geniet Stellenbosch."

Strand, Boland

Loddeys Guest House

"Lekker vakansie-oord!"

Strand, Boland

5 Lantra

"Strand is lekker sentraal sonder om binne in die stad te wees. "

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Pragtige dorp!"

Paarl, Boland

Zen Tree B&B

"Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Lekker buurt om in te bly."

Ceres, Boland

Klondyke Farm

"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "

Die Boord, Boland

Boord Gastehuis

"Kan dit definitief aanbeveel."

Strand, Boland

St Tropez 905

"Baie skoon, sien nie papiere of enigiets wat rondlê in Kusweg en op sypaadjies nie. So anders as vele ander dorpe en stede."

Paarl, Boland

110 Main, Paarl

"Paarl was nog altyd 'n baie gerieflike plek om te bly, naby ander interessante gebiede om te besoek."

Strand, Boland

Theebos Self-Catering Apartment

"Dis 'n lieflike bestemming, lekker rustig en baie sentraal. "

Riebeek-Kasteel, Boland

Du Vlei

"Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile."

Paarl, Boland

Mooi Bly

"Baie lief vir die pragtige dorpie en ons gaan gereeld daar `n draai maak! "

Wellington, Boland

Lady Loch Guest House

"Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing."

Franschhoek, Boland

Centre-Ville Guest House

"Pragtige Kaapse dorpie met atmosfeer."

Tulbagh, Boland

EpiStay

"There is lots to do!"

Franschhoek, Boland

Le Manoir de Brendel Guesthouse

"Franschhoek is an exquisitely beautiful place. The restaurants are some of the best in the world. The wine estates are wonderful."

Strand, Boland

St Tropez 905

"Netjiese omgewing en naby alle winkels en besighede."

Stellenbosch, Boland

Weltevreden Estate

"Fantastische bestemming, een heerlijke studentenstad en erg veilig."

Blad
Blad 109 - Wys 3241 tot 3270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang