Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.

Strand, Boland

Ocean Breeze Hotel

"An awesome place next to the coast to relax and be yourself."

Strand, Boland

Emerald at the Bay

"Veilige en pragtige omgewing."

Riebeek-Kasteel, Boland

Obiekwa Country House

"Was heerlik verras met al die winkeltjies en diens van restaurant tot PnP. Alles was pynlik netjies op die rakke. Troue by De Vlok was pragtig. Pragtige kerk!"

Boland

Kingfisher Cottages

"Absoluut fantastiese plek en viendelike mense."

Riebeek-Kasteel, Boland

The Royal Hotel

"Pragtigste dorpie ooit! Sal enige tyd weer besoek."

Strand, Boland

Akkedissie

"Besoek gerus die Somerset Mall. Die diens is vriendelik die mall netjies, skoon en veilig met a gholfkarretjie vir vervoer indien nodig en baie lekker eetplekke."

Helena Heights, Boland

Mooring House

"Die area is pragtig en goed geleë."

Tulbagh, Boland

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Eerste keer dat ons Tulbagh besoek het. Aangenaam verras met die vriendelike mense, pragtige besienswaardighede en geskiedenis van die dorp."

Riebeek-Kasteel, Boland

Church Hills Boutique Guest House

"Die rustigheid en oorspronklikheid, asook vriendelikheid van die mense in die Vallei, staan uit. Die verskeidenheid eetplekke is ook 'n pluspunt. Sal weer gaan."

Franschhoek, Boland

Corner House Residence

"Asemrowend mooi. Wynplase is in liga van hulle eie."

Bovlei, Boland

Ons Stee

"Pragtige, asemrowende natuurskoon: berge en wingerde."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Fantastic place to spend a weekend."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Daar is genoeg om jou vir twee tot drie dae besig te hou. Maar indien jy beplan om langer te bly moet jy maar bereid wees om na ander dorpe ook te ry."

Paarl, Boland

110 Main, Paarl

"Very nice place."

Riebeek-Kasteel, Boland

Bloemendal Guest Cottage

"Die mooiste dorp met vriendelike mense en heerlike eetplekke."

Franschhoek, Boland

Petit Plaisir Cottage

"Gunsteling plek in die hele wye wêreld!"

Wellington, Boland

A Perfect

"Mooi en skoon dorpie!"

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Beslis die moeite werd om die historiese dorpie te besoek."

Riebeek-Kasteel, Boland

Shades of Provence

"Riebeek-Kasteel is bietjie van 'n geheim. Mooie plek (ek raak regtig liries daaroor) en ook sentraal geleë om plekke naby te besoek."

Wellington, Boland

La Rochelle

"Pragtige dorp en omgewing!"

Strand, Boland

68 On Hofmeyr

"Already told all my friends, etc."

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Ons gaan net weer en weer, want dit het alles vir 'n moeë liggaam en gees. 'n Woolies sal gaaf wees."

Tulbagh, Boland

Manley Wine Estate

"Ons was Maandagoggend so teen 10 uur in Tulbagh. Die Toerismekantoor was gesluit, so ons kon geen inligting kry oor Tulbagh nie. Ons het ook nie 'n plek gekry waar ons ontbyt kon eet nie."

Stellenbosch Sentraal, Boland

Eendracht Apartments

"Hoekom het ek nie hier kom studeer nie? "

Franschhoek, Boland

Corner House Residence

"Hulle akkommodeer nie regtig ons SA mense nie - alle winkels is baie duur."

Stellenbosch, Boland

Languedoc Farm

"Stellenbosch is hemel op aarde. Dit het die mooiste berge en daar is soveel om te doen. Mens kan nie verveeld raak nie. Die plek stimuleer jou kreatiewe kant en sal graag eendag daar wil woon."

Hermon, Boland

Du Vlei

"Nabygeleë vir baie dinge om te sien en doen. Pragtige omgewing."

Blad
Blad 108 - Wys 3211 tot 3240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang