Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.
"Dit is 'n baie mooi dorp. Net jammer dat bedelaars so bietjie begin oorneem."
"Ons was ongelukkig daar oor 'n publieke vakansiedag en meeste van die instansies was toe."
"A nice place to be situated away from the city as other areas are easily accessible in an hour's drive eg. Stellenbosch, Cape Town, Ceres etc."
"Franschhoek is een van die mooiste plekke in ons land. Die mense is vriendelik en die dorp is skoon en het baie lekker eet- en kuierplekke."
"Vriendelike mense en oorgenoeg wynplase om te besoek. Dit is 'n uitstekende naweekbestemming naby die Moederstad!"
"Ek is van Wellington en gelukkig ken ek Paarl. Jy sal nie 'n fout maak as jy in Paarl wil oornag nie. Dis een asemrowende natuurskoon Boland."
"Wellington is a very quiet town. It's perfect for a short and quiet getaway - two nights maximum though, as places to eat and things to do are limited."
"Ons kan die plekkie met vrymoedigheid aanbeveel en ons sal beslis weer daar tuisgaan."
"Franschhoek is 'n dorpie met baie restaurante en winkels. Lekker kuierdorpie."