Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4776 resensies.

Ceres, Boland

Apple & Pear Accommodation

"Ek is verlief op Ceres en Tulbach."

Franschhoek, Boland

Little Willow Brooke

"Skitterende toeristeverblyf."

Tulbagh, Boland

Schalkenbosch Wine Estate

"Tulbagh is altyd 'n sjarmante bestemming en perfek as jy hou van berge, wynlande en goeie restaurante."

Riebeek-Kasteel, Boland

The Olive Retreat

"Vir kuns- en natuurliefhebbers is hierdie dorp perfek. Pragtige omgewing met interessante winkeltjies en restaurante. Ek raai LA Parilla aan vir heerlike Latynse kos (veral die steak!)."

Wellington, Boland

Hexberg Cottage

"Mooi plekkie wat ek graag weer sal besoek in die toekoms."

Paarl, Boland

Mooi Bly

"Baie mooi dorpie. Sal mal daaroor wees om weer terug te gaan vir hul wynroete."

Paarl, Boland

5 on Pieter Hugo

"Pragtige, skoon dorp. Lief dit om daar te draai."

Tulbagh, Boland

Citrus Self-catering Apartment

"Die mooiste plek om oor te bly."

Wellington, Boland

Oude Wellington Estate

"The drive and surroundings are beautiful, the town seems well managed and the people are super friendly; and everything is on offer that you may need on your holiday, in terms of groceries and services."

Ceres, Boland

Hillbilly Farm

"Love Ceres, perfect getaway, any time of the year."

Stellenbosch, Boland

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Stellenbosch is die ideale bestemming as jy wil wyntoere doen. "

Tulbagh, Boland

By Oude Tol Farm

"Baie histories en atmosferies. Mooi argitektuur. Die museumkompleks is fantasties."

Franschhoek, Boland

Sep se Plek

"Franschhoek is enig in sy soort. Beste in sy klas, dis altyd 'n voorreg om daarheen te gaan."

Riebeek-Kasteel, Boland

Obiekwa Country House

"Beautiful town with stunning scenery. The only drawback was that many of the restaurants and bars weren't open at night. However, we were there from Sunday to Wednesday so this should be expected in a small town."

Stellenbosch, Boland

107 Dorpstraat Boutique Hotel

"Wonderlik om die mooi argitektuur en ou bome in hierdie lewendige omgewing te sien en beleef."

Boland

Vredehoek Guest Farm

"Very pretty area."

Stellenbosch, Boland

Feel @ Home

"I love traveling to Stellenbosch and will be there again soon."

Wellington, Boland

Hexberg Cottage

"Ek is van Wellington, en ek dink dis een van die mooiste plekke wat jy kan kry."

Franschhoek, Boland

117 De Hollandsche Molen

"Pragtige plek met goeie wyn en kos."

Franschhoek, Boland

The Farmstead

"What's not to love? Mountain hikes, wine farms, horseriding and delicious menus at so many fantastic restaurants."

Stellenbosch, Boland

De Oude Schuur

"Most beautiful town in the world and best wines ever!"

Tulbagh, Boland

Saronsberg Vineyard Cottages

"So much to do and so many wonderful restaurants to choose from."

Franschhoek, Boland

Courchevel Cottages

"We were there for the Bastille Day trail run. And ooh-la-la, what a weekend it was! There's a good reason why Franschhoek gets so much hype."

Wellington, Boland

Uitsig Guesthouse

"Pragtige dorpie! Te veel om te doen, sal weer moet kom kuier."

Paarl, Boland

Modderkloof Farm Accommodation

"Te veel om te sien en te ervaar."

Wellington, Boland

House of Perez

"Absoluut 'n mooi plek."

Paarl, Boland

Kuierhuis

"Paid a visit to a local shopping centre that supplied all our needs."

Riebeek-Kasteel, Boland

Eldorado Self-Catering Country House

"Dis die wonderlikste plek wat ek al beleef het in 'n baie lang tyd, ek het die natuur en uitsig baie geniet."

Ceres, Boland

Time & Again

"Wonderful place."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem