Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3398 reviews.
"'n Heerlike dorpie met interessante winkeltjies. Gelukkig het ek die Sondag die dorpie explore, want baie plekkies is Maandae en Dinsdae toe."
"Daar is baie te sien en om te doen en die gemeenskap baie vriendelik."
"Love Franschhoek, the wine farms, the restaurants. We want to live there !"
"Pragtig met die bome se blare in herfskleure."
"Very nostalgic moments as we explored the surroundings in Paarl. An excellent place for peace and tranquility. A thank you to you all."
"Ons het die Nuy Fes bygewoon en met die omliggende wynplaase is Worcester uitstekend basis om die nodige toere te onderneem."
"Uitstekende toeristebestemming met keurige restaurante en ander winkels. "
"Dis 'n toerisme streek wat nog kan uit brei want die Boland het so baie om te bied."
"Was my eerste keer daar en absoluut mal daaroor. So baie om te sien en te doen."
"Die dorp is te besig op 'n Saterdagoggend, maar die omgewing van Ceres en Prince Alfred Hamlet bly van die mooiste in die Wes-Kaap."