Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Stellenbosch is full of history and the wine farms in the area are a great place to visit."
"Baie om te doen in Ceres. Die omgewing en die natuur asemrowend. Die Zipsliding was ons hoogtepunt."
"Lekker lewendige dorp! Maar dis Rawsonville se wingerde en berge wat asemrowend mooi is!"
"We enjoyed a couple of hours visiting the University Botanical Gardens and their lovely café."
"Tops, skoon en rustig, maklik om hier te bestuur, goed geleë. 'n Plesier om te besoek! Eg-Afrikaans, maar ook Engels!"
"Ek het groot geword in Robertson en ek sal nie Worcester kies as 'n toeristebestemming nie."
"Jy moet jou rigting en plekke in die Paarl ken - dit kom maar deurmekaar voor. Vra maar vir Minette vir voorstelle vir resaurante. Die meeste is bietjie weggesteek."
"Toegang tot Stellenbosch vanaf die N2 of R310 is 'n nagmerrie. Gebruik liewer die R44 of R46 vanaf die N1."
"Ongelooflike mooi omgewing, met pragtige berge en mooi wynplase."
"Worcester is very clean and has so many beautiful wine farms to visit. The people are friendly and helpful."
"Ons tweede keer daar. Ongelooflik baie om te doen vir so 'n klein dorpie. Baie lekker restaurante en heelwat plase om the besoek vir 'n lekker wyn- of olyfproe."