Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3526 resensies.

Worcester, Boland

Suné's Self Catering

"Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan."

Strand, Boland

Akkedissie

"Always nice to be here from my previous experience."

Van Ryneveld, Boland

McLouds Studio

"Ons het slegs familie gaan besoek maar was verbaas oor hoe baie daar te doen was. Lekker restaurante en die strand sommer naby. Die omgewing is nou pragtig nadat die area by die strand opgegradeer is met die looparea. "

Die Boord, Boland

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Goeie ligging as jy 'n motor het."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Lovely place, very chilled, most shops and businesses closed on a Saturday afternoon."

Paarl, Boland

Nantes-Vue Guest House

"Pragtige ou geboue. Strate is skoon. Sal verseker weer kom kuier."

Strand, Boland

Ocean View 602

"Absoluut fantasties."

Paarl, Boland

Skinkikofi

"Some really nice wine farms in the area to visit."

Tulbagh, Boland

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

"Mooi Tulbagh met Top wijnhuizen (ga vooral naar het boutique wijnhuis van Lemberg) en natuurlijk de historische en gezellige Kerkstraat."

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Dit is 'n wonderlike plek om te kuier en vir vakansies al is dit net vir 'n naweek om 'n bietjie weg te kom vanaf die huis. Sal dit voorstel."

Rawsonville, Boland

ATKV Goudini Spa

"Lekker uitsig oor die natuur."

Wellington, Boland

A Perfect

"Zeer gunstig gelegen om de wijngbieden van de Wes kaap te bezochten. We zullen deze lokatie aanbevelen aan vrienden."

Strand, Boland

Longbeach Beach House

"Dis gerieflik naby Kaapstad, maar nie in die gewoel van die stad. Pragtige uitsigte van Valsbaai met die berg om."

Rawsonville, Boland

La Bri Guest House

"Besoek Ou Stokery net om die draai van La Bri."

Worcester, Boland

Suné's Self Catering

"Dis 'n wonderlike dorp, baie skoon! Waar ons gebly het was dit geweldig rustig en kon mens regtig lekker rus. Die mense by Nostalgie koffiewinkel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"

Worcester, Boland

De Bergen

"Pragtig dorpie tussen berge geleë."

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Lekker om in Paarl vakansie te hou."

Klapmuts, Boland

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Small town with friendly people, nice getaway from the hectic work life."

Paradyskloof, Boland

45D Anesta

"Naby als geleë."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Een van my gunsteling dorpies."

Paarl, Boland

Autumn Lane

"Pragtig. Autumn Lane kan great wees. Hulle moet net meer aandag aan klein detail gee, soos aangedui."

Die Boord, Boland

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen. "

Worcester, Boland

Da Rooms Accommodation

"Worcester is 'n baie ou dorp en omdat ons net oorgeslaap het, het ons nie veel besienswaardighede kon besoek nie."

Blad
Blad 94 - Wys 2791 tot 2820
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang