Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Botrivier

4.1 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Botrivier van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Botrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Botrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Botrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bot River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Botrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Botrivier

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fisherhaven, Wes-Kaap

Erf 473 Fisherhaven is in die stil Fisherhaven geleë en bied gerieflike verblyf. Verblyf word gebied in 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste, in 'n Chic Shack met slaapplek vir 2 gaste, of in 'n kamer in ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus, Wes-Kaap

Fisherhaven Traveller's Lodge is naby die Botrivierstrandmeer in Fisherhaven, en dit is sentraal vanaf die Overberg-besienswaardighede. Dit is 'n vreedsame kusdorpie op die pad tussen Kaapstad en die bekende walvisk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin, Wes-Kaap

Moortop Cottages is op 'n werkende vrugteplaas in die hartjie van die skilderagtige Elgin-vallei. Met pragtige uitsigte van die omliggende berge bied dié kothuise die ideale plek om te ontspan. Verblyf word in 3 r...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap

High Season Farm is in die Hemel-en-Aarde-vallei in Hermanus. Hierdie area is bekend vir landskaproetes, strande, wynproe, voetslaanroets, natuurreservate en watersportgeleenthede. Dis die ideale bestemming vir dieg...

Vanaf
R3 627
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap

Tekili Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis in die Hemel-en-Aarde Vallei, net 17 km van Hermanus af. Gaste kan die asemrowende uitsig op die Babilonstoringberge en oor die Kleinrivierst...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fisherhaven, Wes-Kaap

Blossom Tree Cottage is 'n eenslaapkamer-selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in Fisherhaven. Die eenheid is agter die hoofhuis geleë. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Elgin, Wes-Kaap

Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n appelplaas in die bekende vrugtedistrik Elgin. Die eiendom is langs die N2, oorkant Viljoenshoopweg en is stapafstand vanaf Per...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap

Kleine Vrede Farm Cottage is op 'n plaas langs die R320 in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei. Dié kothuis is 4,5 km van die R43 in die rigting van Sandbaai af en word omring deur wynplase soos La Vierge, Bouchard ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie doendinge in ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fisherhaven, Wes-Kaap

125 Visarend is 'n selfsorghuis in die Middelvlei-vakansieoord in Meerenbosch en bied slaapplek aan 6 gaste. Die dubbelverdiepinghouthuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping en 'n leef...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 6 - Wys 51 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]