Indien jy Botrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Botrivier.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Botrivier Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bot River accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Botrivier akkommodasie
Bladsy 7 - 10 lekke plekke om te bly
Kleine Vrede Farm Cottage is op 'n plaas langs die R320 in die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei. Dié kothuis is 4,5 km van die R43 in die rigt...
Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir...
125 Visarend is 'n selfsorghuis in die Middelvlei-vakansieoord in Meerenbosch en bied slaapplek aan 6 gaste. Die dubbelverdiepinghouthuis b...
Little Piece of Heaven is ’n pragtige dubbelverdieping selfsorg-houthuis in ’n omheinde natuurreservaat met ’n pragtige meer-uitsig en net ’...
Elgin Vintners Country House is in 1927 deur Sir Herbert Baker gebou en opgeknap tot sy eertydse glorie. Dit bied luukse plattelandse verbly...
The Rainbow House is ’n dubbelverdieping-selfsorghouthuis tussen bome in die veilige Meerenbosch-landgoed, naby die Botrivier-strandmeer. Di...
Fisant 80 is ’n ruim selfsorghouthuis in die Meerenbosch-vakansieoord in die Middelvlei-natuurreservaat. Hierdie huis is die ideale basis om...
Remkuil Gastehuise - Geloof en Hoop is op die oewer van die Swartrivier en bied selfsorgverblyf op 'n plaas in die Overberg net 20 km vanaf ...
Log Cabin is 'n dubbelverdieping-houthuis in 'n natuuroord net 10 km buite Hermanus. Hierdie selfsorg-huis is teenaan rye Melkhoutbome wat d...
Selah Cabin is 'n selfsorg-houthuisie op 'n sekuriteitslandgoed in die Middelvlei-area naby Hermanus. Dit skuil tussen melkhoutbome in die s...