Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bredell

3.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bredell van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bredell besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bredell.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredell akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredell Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bredell Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bredell

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Marais, Johannesburg

Ridgewood is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Glen Marais, Kempton Park. Dit het die ideale ligging 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die kothuis het sy eie ingang en beskik oo...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Marais, Johannesburg

Private Room Close to Airport bied B&B-verblyf in Kemptonpark, Johannesburg, 8,7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die gastekamer is 'n 'n privaat kamer in die eienaars se huis. Dit is ideaal vir gaste wat...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Allen Grove

Eland Guest House is ideaal geleë in Kempton Park, na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe, in Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Allen Grove

Grace Tour and Guesthouse bied B&B-verblyf in Kempton Park, net 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis bied 6 afsonderlike kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. E...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Johannesburg

Morulana Guest House is in die stylvolle voorstad, Glen Marais, in Kempton Park, oorkant 'n parkie geleë, en is 5 minute se stap na 3 winkelsentrums met baie restaurante, banke en winkels. Dit is ook net 10 minute ...

50% af Aanbod!
VanafR900
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Bonaero Park

Outlook Lodge OR Tambo bied B&B-verblyf en is sowat 8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge is die ideale oornagplek vir gaste wat naby die lughawe wil bly. Verblyf word in 18 individueel versierde...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
B&B in Kemptonpark, Bonaero Park

Michelle's is 'n gerieflike kamer vir 2 gaste in Bonaero Park in Kemptonpark Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Koffie, tee en WiFi is b...

Vanaf
R499
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais, Allen Grove

Linga Longa Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat 10 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af geleë is. Die huis is in 'n lieflike tuin gesetel waar gaste om die swembad kan ontspan...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rynfield AH, Benoni

32 Delheim bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks aan die buitewyke van Rynveld in Benoni. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Agliotti House bied gerieflike verblyf in 'n woonstel wat op 'n residensiële perseel is waar die eienaars woon. Die perseel is in Kempton Park in Johannesburg en net 5,7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bredell akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za