Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1180 reviews.
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"As die res van Rawsonville Slanghoek Mountain Resort se tipe eienaars en personeel het sal hul ver kom."
Worcester, Breede River Valley
Eagle's Crest"Sal my vriende of familie aanbeveel om daar te gaan bly."
"The Paddagang restaurant was deserted and looked like it was going out of business. The Tulbagh Hotel was superb for supper. Lovely veranda and good service and food."
"Ons was daar vir naweek om troue op Olive Rock by te woon. Wolseley was baie lekker en ek sal definitief weer gaan kuier daar."
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Rhodene Farm Cottages"Rustige dorpie met plattelandse karakter. Met Ceres en Wocester as groter dorpe in nabyheid vul dit diegene aan wat nie ver van dorp wil wees nie."
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"Worcester is 'n pragtige dorp en daar is oulike eetplekke."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Die kliëntediens by die winkels was baie swak. "
"Heerlik gaan kersies pluk by Klondyke en heerlike ciders by Loxtonia geproe. Ceres is pragtig."
"I love the setting Tulbagh has to offer. Away from city life. Our favourite holiday destination."
"Ceres het baie verander, dis 'n besige dorp en goedere is uitverkoop oor Kerstyd."
Worcester, Breede River Valley
Linge Longa"Worcester is a very good location for gliding. The airfield is very nice."
"Ceres itself is rather quiet and a peaceful getaway from city life. The surrounding landscape and wine farms are beautiful."
"Pragtige omgewing. Baie besienswaardighede. Die staproete by Murludi word hoog aanbeveel."
Worcester, Breede River Valley
Da Rooms Accommodation"Nice, peaceful town where anybody would love to stay."
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Rhodene Farm Cottages"It is very close to Ceres and conveniently located."
"Beautiful little town. Would love to have had more time to explore. Next time."