Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1179 reviews.
"Although we have enjoyed many a visit to Tulbagh, each time we go there, we find new things to do. We especially enjoyed wine tasting at Lemberg as well as the roosterkoek breakfasts at Kole en Deeg."
Worcester, Breede River Valley
Rotrix Cottage"The Daily Bread store has daily fresh baked breads, croissants and pasteis de nata and they are all heavenly! The Nuy Restaurant is a must to visit! Have some wine or gin tasting while you are there or get some great food at the restaurant."
Worcester, Breede River Valley
Kleine Nessie"Ongelooflike plek. My kinders is daar op skool. Ons is baie lief vir Worcester."
Worcester, Breede River Valley
19th Hole Golf Villa"Ek is elke keer verras met wat Worcester alles aan toeriste bied - ek wens ek het meer tyd om dit behoorlik te ontgin."
"Indien dit wynplase is wat jy will besoek is daar 'n groot verskeidenheid plekke om te besoek. Die dorpie het ook 'n unieke straat vol heritage-geboue en mooi restaurante."
Worcester, Breede River Valley
Da Rooms Accommodation"Paaie is maar sleg, met baie gate. Tans verwaarloosde stad, wat vroeër pragtig was."
"Fabulous, quaint place to visit and explore. Friendly people, history and divine wine galore."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Town is quaint and nice. The resort needs to up their game."
Worcester, Breede River Valley
Linge Longa"Went to a local pharmacy and staff was very friendly, overall easy access to places I needed to be."
"Daar is so baie om te doen en beslis die moeite werd. Baie wynplase met vriendelike diens en lekker kos en wyn."
"Ceres is so clean and absolutely beautiful and the locals are super friendly and helpful. A gorgeous little town!"
Worcester, Breede River Valley
At Leisure"Dit is ongelooflike mooi wêreld. Ons is baie lief vir Worcester. Naby aan baie ander plekke en besienswaardighede. Bied groot verskeidenheid verblyf en aktiwiteite."
Worcester, Breede River Valley
Tolbos Backpackers"Worcester is 'n baie mooi plek. Die dorp is baie groot en mense is vriendelik daar."
"Pragtige, historiese dorpie met baie om jou besig te hou, maar sou jy kies om te sit en dink en stil te wees is dit een van die mooiste plekke in ons land om dit te doen."
"Magnificent scenery, beautiful venues in the area, quaint town and shops. On the negative side: Social development is obviously an issue, alcohol abuse by local communities on weekend evenings detracts from the attractive facade."