Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1137 reviews.
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Vir mediese doeleindes is Rawsonville nie voldoende nie. Daar is nie 'n apteek in die dorp nie."
Worcester, Breede River Valley
At Leisure"Die tyd van die jaar is heerlik in Worcester, nog nie so warm soos dit kan wees nie."
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Bon Forelle Selfsorg"Dit was ons eerste keer in die dorpie en dit is pragtig."
Worcester, Breede River Valley
De Bergen"Slanghoek en mooi omliggende areas rondom Worcester, maar die dorp self sal ek nie se is juis geskik vir toerisme nie."
"Baie netjiese dorp met mooi besienswaardighede. Die omliggende area is ook baie mooi en die wynplase is volop."
"Tulbagh is 'n lieflike dorp met vriendelike inwoners. Almal het ons welkom laat voel."
Worcester, Breede River Valley
Grace"Ek hou van Worcester. Die berge is asemrowend. Ons het heerlike weer gehad, net die wind kan soms onplesierig wees. Daar is 'n mall wat alles het wat mens mag nodig kry. Worcester is 'n netjiese dorp."
"We did not have time to explore all of Tulbagh, so we'll be back to do that and for a longer stay."
"Daar is baie rondloperkinders in die dorp wat toeriste lastig val. Hoewel inwoners probeer om die probleem aan te spreek, is dit regtig steurend om op enige plek stil te hou, want jy kan nie waag om uit te klim nie."
"As jy in Tulbagh is moet jy definitief 'n draai maak by Kole en Deeg in die dorp. Beste pizza en roosterkoeke ooit. "
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Bon Forelle Selfsorg"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."
"Tulbagh is 'n mooi dorp met verskeie eetplekkies. Die stap deur Church Street met al die inligtingsbordjies voor die huise vertel 'n geskiedkundige verhaal van die dorp."
"Die omgewing is pragtig met talle wynplase en goeie restaurante. 'n Baie aangename ondervinding."
"Baie mooi dorp. Lyk my restaurante nie in oorvloed in die dorp nie. Sal weer soontoe gaan."
"Definitely worth staying over in Ceres during the snowy season, to ensure that you are exploring the snow-filled mountains bright and early."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Daar is baie wynplase net om die draai wat dit baie gerieflik gemaak het om die dag uit te ry."
"Vriendelike mense baie pragtige plekkies om te besoek en mooi natuurskoon."