Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Broadway

4.7 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Broadway van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Broadway besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Broadway.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Broadway akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Broadway Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Broadway Akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Broadway

Beachway Villa is 'n sonnige en lugtige woonstel op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dis gerieflik en het al die geriewe wat gaste nodig het, soos WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster....

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Broadway

Huntley Cottage & Northway Cabin is op die eienaar se perseel in Durban-Noord geleë wat deel vorm van die omliggende Durban-omgewing in KwaZulu-Natal. Durban-Noord het pragtige strande, warm Indiese Oseaan-water, n...

Vanaf
R3 605
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Broadway

Sackville Place is 'n lieflike, lig en lugtige familiehuis in die noorde van Durban sowat 2,1 km vanaf die Beachwood Gholfbaan en 3,7 km van Virginia Beach af. Sackville Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n d...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway

Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste in Durban-Noord. Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway

Africa Regent word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n 4-ster-gastehuis wat persoonlike diens, uitmuntende aandag aan detail, goeie waarde vir geld en 'n onmiskenbare gehalte ervaring bied. Die tradisionele Afr...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Broadway

Duikerfontein B&B is in 'n rustige omgewing in sentraal Durban-Noord geleë. Dié B&B is lekker naby die Gateway Theatre (met winkels, 'n fliekteater, rotsklimmuur, brander-swembad en vermaaklikheidsarea), Sun Coast...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Broadway

'n Hartlike en vriendelike verwelkoming wag op jou by ons gastehuis waar Annelie verheug sal wees om jou te groet. 'n Rustige nagrus en 'n heerlike ontbyt sal 'n goeie begin vir die dag wees. The Grange Guest House ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway

The Brother's Guest House is in die gesogte voorstad Durban-noord, een van die oudste buurte in Durban, en naby die stad se vernaamste besienswaardighede geleë. Die gastehuis is net 15 minute se ry vanaf die middes...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway

Chelsea Cottage is 'n veilige, gerieflike tuinkothuis met lugversoriging wat in die hartjie van Durban-Noord geleë is. Dit is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Broadway

Ibis lodge is in Durban-Noord en bied gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf met Duitse gasvryheid. Dié gastehuis is net 10 minute se ry vanaf Moses Mabhida-stadion, Kingspark-stadion en Durban se kus. Daar is 8 gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Broadway akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za