Verified Reviews
Buffalo City
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Buffalo City
Rated 4.4 out of 5 based on 654 reviews.
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Lagoon View"Die ongerepte natuur en rustigheid tref mens dadelik."
"Ons het 'n jaar terug vir die eerste keer Oos-Londen besoek en ons is verslaaf. Wanneer die geleentheid hom bied, is ons vinnig in die kar vir 'n heerlike naweek en was nog nie een keer teleurgestel nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Unit 1 Beach Road"Morganbaai is vir seker ’n diamant van ’n bestemming. Die strande en see is mooi en dan nie eers gepraat van die uitkyk by die natuurreservaat nie. Die mense in Morganbaai is almal so vriendelik en verwelkomend. Fantastiese wegbreek."
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Lagoon View"Wonderlike en rustige plekkie met pragtige natuurskoon. Almal wat ons ontmoet het was geweldig vriendelik en ons sien uit daarna om so gou moontlik weer daar te gaan kuier."
"Great place to visit, amazing beach and overall friendly people."
"I haven't seen too much of East London, all I will remember is The Cow Shed which is an amazing local restaurant. The infrastructure is not like the major cities in South Africa."
"Klein dorpie. Baie rustig. Bring wat jy nodig het, want daar is nie baie winkels met baie goed nie. Perfek vir 'n wegbreek van alles af. Die strande is ongelooflik."
"Ons het tee en scones geniet by Morgan Bay Hotel. Nahoon strand bly maar net een van die mooiste ooit!"
"Ons sal enige tyd in Gonubie oornag en daar na die strand gaan. Die dorp gedeelte het dit nie vir ons gedoen nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Lagoon View"One of South Africas best kept secrets. Go visit Double Mouth when you are there."
Gxarha (Morgan's Bay), Buffalo City
Lagoon View"Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog."
King Williams Town, Buffalo City
Glencoe Guest House"Not well kept. Has beautiful old architectural buildings. King Williamstown is dirty and the municipality has not looked after its streets and areas."
"Pragtige natuurskoon en heerlike swemstrand. 'n Oulike sentrum is naby waar jy alles kan koop wat nodig is."
"Kei Mouth is a good travel destination. A lot needs to be improved though , like 1. Improving / Upgrading the connecting road to the Kei river."