Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cacadu-distrik

4.4 / 5  
volgens 3053 resensies
Lees regte resensies van Cacadu-distrik van 3053 geverifieerde gaste.
Indien jy Cacadu-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cacadu-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cacadu-distrik akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cacadu District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cacadu-distrik Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wavecrest, Cacadu-distrik

Smell the ocean at Brandersig Beach Cottage is 'n lieflike selfsorghuis in die Brandersig-kompleks in Jeffreysbaai, reg oorkant die pad van die wêreldbekende Supertubes-strand af. Dié skakelhuis is stapafstand van...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R522
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarendon Marine, Cacadu-distrik

Dancing Dunes is in die Kusdorpie Beachview, dit is 30 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens het. Elke kamer het WiFi en tee- en koffie...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Cacadu-distrik

Country Cottages bied rustige verblyf in die dorpie Nieu-Bethesda in die Karoo. Die winkels, restaurante en die beroemde Uilhuis is maklik van dié eenhede af bereikbaar. Die 2 selfsorg gesinseenhede het elk slaapp...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steytlerville, Cacadu-distrik

Royal Hotel is naby Steytlerville, 'n absolute Karoojuweel wat 2 ure se ry vanaf Port Elizabeth en 2,5 ure van George af is. Dit is op pad Oudtshoorn toe, tussen die Baviaanskloof en Addo Olifantpark op die Kaap na ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stormsrivier, Cacadu-distrik

Tsitsikamma Village Inn bied unieke akkommodasie vir paartjies, gesinne en avontuurlustiges in Stormsrivier op die pragtige Tuinroete. Die Tsitsikamma-dorpie het verskeie restaurante, sy eie mikrobrouery en is die i...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Wavecrest, Cacadu-distrik

@ Home#JBay is 'n ruim 110 m² vakansie-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike basis om die gebi...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Cacadu-distrik

Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Keiskama B&B is na aan Port Elizabeth se gewilde swemstrande, restaurante, win...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo, Cacadu-distrik

Kromrivier Farm Stays Bed & Breakfast is op 'n werkende plaas sowat 'n uur se ry vanaf Port Elizabeth op die N10 na Cradock. Die plaas grens aan die Addo Olifantpark in die Kromriviervallei. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest, Cacadu-distrik

Cedarlaan 16 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis net 600 m van die see af. Die huis is ten volle toegerus en gerieflik gemeubileer vir 'n rustige vakansie. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die eienaars woon op die boonste...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wavecrest, Cacadu-distrik

Jeffreys Bay Luxury Apartments bied gehalteverblyf in die rustige buurt, Wavecrest, naby die onderste deel van Point Beach in Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankbestemming word geken aan sy besienswaardighede...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Cacadu Distrik akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za