Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cacadu-distrik

4.4 / 5  
volgens 3053 resensies
Lees regte resensies van Cacadu-distrik van 3053 geverifieerde gaste.
Indien jy Cacadu-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cacadu-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cacadu-distrik akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cacadu District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cacadu-distrik Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Cacadu-distrik

Lenore Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in die luukse buurt Walmer in Port Elizabeth. Die gastehuis het die ideale ligging gerieflik naby Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Blouvlagstrande en die mid...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Cacadu-distrik

Dié moderne selfsorghuis is in Marina Martinique, 'n landgoed met pragtige, mensgemaakte waterweë, in Jeffreysbaai geleë. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Cacadu-distrik

Cassia Self Catering skuil in die boomryke voorstad Sunridge Park in Port Elizabeth en bied gerieflike toegang tot die N2. Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 2 volwasssenes en 2 kinders of 3 volwassene...

Vanaf
R2 390
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marina Martinique, Cacadu-distrik

Marina Martinique 1152 is 'n ruim selfsorghuis aan die waterfront in die Marina Martinique geleë en het slaapplek vir 8 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers met storte. Die hoof...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Francisbaai, Cacadu-distrik

3 Main Royal Port St Francis is 'n lieflike eenheid in Port St Francis wat gehalteverblyf bied met 'n pragtige uitsig oor die see en hawe. Dié eenheid is in 'n veilige, luukse kompleks langs die hawe en bied eksklu...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Cacadu-distrik

Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colchester, naby die Addo Olifantpark geleë. Die woonstel bestaan uit 2 interverbonde kamers wat na 'n ...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Cacadu-distrik

Hierdie selfsorg-eenheid is op die strand in Jeffreysbaai geleë. Dié eenheid bied direkte toegang tot die strand. Daar is 'n veilige swemstrand voor die kompleks. Die woonstel is op die grondvloer en het 3 slaapk...

Vanaf
R1 188
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Cacadu-distrik

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jansenville, Cacadu-distrik

Lorraine's Guest House is in die bekoorlike dorpie Jansenville geleë en bied gerieflike verblyf. Lorraine's Guest House bied 6 eenhede: 'n tweeslaapkamerwoonstel, 4 enkelwoonstelle en 'n sakpaskamer. Die eenhede k...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Francisbaai, Cacadu-distrik

Sandals is 'n grasdak-lodge wat versier is volgens 'n Afro-Karibiese styl. Die huis skuil tussen melkhoutbome, het 'n rustige atmosfeer en daar is 'n swembad wat omring word deur palmbome, 'n ten volle gelisensieerd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Cacadu Distrik akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za