Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cacadu-distrik

4.4 / 5  
volgens 3053 resensies
Lees regte resensies van Cacadu-distrik van 3053 geverifieerde gaste.
Indien jy Cacadu-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cacadu-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cacadu-distrik akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cacadu District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cacadu-distrik Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humansdorp, Cacadu-distrik

The Four Elements is 'n selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in 'n rustige woonbuurt in Boskloof, Humansdorp. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n stort, en 'n...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Cacadu-distrik

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld geleë, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Port Elizabeth se middestad af. Port Elizabeth merk die begin van die Tui...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Cacadu-distrik

Seester Strandhuis is in Jeffreysbaai, net 75 km suidwes van Port Elizabeth, geleë. Jeffreysbaai is een van die 5 bekendste branderry-plekke in die wêreld. Seester Strandhuis is perfek vir paartjies, gesinne en to...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Cacadu-distrik

Manor 38 is in die kusvoorstad, Somerstrand, in Port Elizabeth geleë en spog met eksklusief ontwerpte Executive- en Superior-gastekamers vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby die Boardwalk-kas...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oesterbaai, Cacadu-distrik

Hierdie luukse vierster-lodge is in 'n privaat kusreservaat tussen Knysna en Port Elizabeth geleë. Dit is in die malariavrye Oos-Kaap in Suid-Afrika en 'n moet-sien bestemming. Hierdie asemrowende kusreservaat is...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kirkwood, Cacadu-distrik

Lemon 3 Lodge is in die middel van die Sondagsriviervallei geleë, net buite Kirkwood en naby die Addo Nasionale Olifantpark. Die lodge is omring deur suurlemoenbome, en kyk uit oor Addo se Rietberge. Hierdie moder...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Cacadu-distrik

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Cacadu-distrik

4 Louis Trichardt Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid in Bergendal, 'n voorstad in Graaff-Reinet. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Cacadu-distrik

Rietjiesbos B&B bied gerieflike B&B-verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Verblyf word aangebied in 6 smaakvol versierde en suite-sl...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Cacadu-distrik

Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel en 'n selfsorghut in Blue Horizon Bay in Port Elizabeth op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die stran...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Cacadu Distrik akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za