Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Cacadu-distrik

4.4 / 5  
volgens 2910 resensies
Lees regte resensies van Cacadu-distrik van 2910 geverifieerde gaste.
Indien jy Cacadu-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cacadu-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cacadu-distrik akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cacadu District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cacadu-distrik Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R390
per nag, vir 1
B&B in Somerstrand, Cacadu-distrik

Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Keiskama B&B is na aan Port Elizabeth se gewilde swemstrande, restaurante, win...

10% af Naweke!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Wavecrest, Cacadu-distrik

@ Home#JBay is 'n ruim 110 m² vakansie-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike basis om die gebi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bluewater Bay, Cacadu-distrik

7 On Joycelyn bied bekostigbare, moderne, skoon en luukse selfsorgverblyf in 'n veilige omgewing waar jy kan werk, studeer, ontspan en herlaai. Dis in die stil woonbuurt, Bluewater Beach geleë wat so 15 km buite Po...

Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Bushmans River, Cacadu-distrik

The Stables bied selfsorg-vakansieverblyf vir gesinne wat lief is vir water en die natuur. Dié kothuis is volledig toegerus met moderne geriewe, soos sekuriteit. The Stables is 'n oopplan-vakansiehuis wat deur 'n...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 1
Gastehuis in Somerstrand, Cacadu-distrik

Manor 38 is in die kusvoorstad, Somerstrand, in Port Elizabeth geleë en spog met eksklusief ontwerpte Executive- en Superior-gastekamers vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby die Boardwalk-kas...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornhill, Cacadu-distrik

JBay Zebra Lodge is net 20 minute van Jeffreysbaai en 35 minute van Port Elizabeth en die lughawe af geleë. Hier kan jy die natuur op sy beste ervaar! Die lodge is perfek geleë op 'n heuwel, en bied 360º-uitsigt...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 750
R1 488
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Cacadu-distrik

Dié moderne selfsorghuis is in Marina Martinique, 'n landgoed met pragtige, mensgemaakte waterweë, in Jeffreysbaai geleë. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het e...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Cacadu-distrik

The Lookout is 'n vierstergastehuis en word deur ons gaste gegradeer as uitstekende akkommodasie en een van die instansies wat die meeste waarde vir geld in Port Alfred bied. Elkeen van die 6 woonstelle is ruim, e...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR620
R465
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Cacadu-distrik

Friedenheim is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers op die onderste verdieping van 'n privaat huis in Merry Hill in Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap. Die woonstel is net 5 minute vanaf 2 Blouvlagstrande en 2 gety-rivi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR475
R380
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Cacadu-distrik

Close and Comfy is 'n gastehuis wat deur die eienaars bestuur word in Walmer, Port Elizabeth. Die blyplek is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Cacadu Distrik akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]