Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3523 reviews.
St Francis, Sarah Baartman District
Ships Bell 4B"Will definitely recommend St Francis to my friends and family in future."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfers Haven"Baie skoon area en vriendelike mense. Geen slaggate, en die mooiste strand. Heerlike restaurante en kuierplekke om aan te beveel, soos Die Walskipper en J-Bay Bru restaurante."
Port Alfred, Sarah Baartman District
12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment"Port Alfred is goeie bestemming vir wegbreek. Goeie winkels en veilige strande."
St Francis, Sarah Baartman District
Milkwood Way"Lovely, little holiday getaway with stunningly beautiful surroundings. Modern conveniences help a lot, and don't detract from the charm of the town."
St Francis, Sarah Baartman District
Palms on Ibiza"Pragtige omgewing. Dorpie is skoon met goeie paaie. Verskeidenheid aktiwiteite om te doen."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Bluewater Beach House"Wind blows you away in the late afternoon and evenings."
St Francis, Sarah Baartman District
Sandown Self-Catering"Great for a relaxing beach break away from the crowds."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Sal graag langer wou bly."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Was bietjie teleurgesteld oor daar nie veel aktiwiteite was om te doen nie, maar moet byvoeg dat dit wel 'n baie mooi plekkie is."
"As jy olifante wil sien, stel Addo nooit teleur nie. Een dag in die park is heeltemal voldoende."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sun Villa"Wonderful place. Me and my friends enjoyed ourselves."
St Francis, Sarah Baartman District
At The Beach Cottage Apartment"Uitstekende akkommodasie. Vriendelike ontvangs, alles netjes en skoon."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
At Home Lodge"Port Elizabeth is die plek om te gaan."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Tamarisk 39"Die dorp is baie skoon en die mense baie vriendelik. Paaie is in goeie toestand teenoor ander dorpe en stede wat ek al besoek het en in woon."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
23 On Glen Guest House"Ons bly altyd lekker in Gqeberha. Die vriendelikste stad in RSA. Lekker eetplekke in Stanley straat, Richmondhill. Walmer is 'n upmarket sake hub, mense draf langs die sliwerskoon strandfront by Summerstrand. Die Universiteit groei en gaan vorentoe."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Pragtige dorpie met pragtige mense. Verwag altyd die onverwagse."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Laid Back Family Beach House"Port Alfred will always be our favourite destination."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Emil"Net onsettend besig in Desembermaande - paaie is soos spitsverkeer in die stad. Maar ander 11 maande van die jaar is dit beste waarde vir geld plek in die Oos Kaap! Baie strandareas, surf spots, eetplekkies om te geniet."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation"Baie pragtige plek. Winkelsentrum het genoeg winkels. Dames het hulle op die pragtige strand geniet. Tyd in Jeffreysbaai was net te kort."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The Sparrow's Nest"Jeffreysbaai is 'n baie gewilde toeristebestemming met baie om te doen."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aquarius B&B"Overall Jeffreys Bay is not a bad place, just secure your parking area for vehicles."