Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Furrows Lodge

"Eastern Cape tourism is highly underrated in this area as well as the next town Graaff Reinet. What a truly clean and spectacular part of the country. The most friendly people wherever we went. Great experience at the both the owl house and the fossil centre. More people need to visit this town."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Ibis Lounge

"Dit is 'n baie oulike dorpie met baie besienswaardigede, soos die uil huis, fossiel uitstalling, pragtige kuns uitstallings asook baie lekker eetplekke. Die paaie is ook nie te sleg nie alhoewel daar wel potholes is."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering

"Ek ken PE goed want ek het daar groot geword. Mense wat in PE vakansie wil hou sal 'n lekker tyd hê. Hul moet egter die onveilige areas vermy. Dit is maar so in alle dele van Suid Afrika. Die wind waai en dis lekker. Die mense is regtig vriendelik en oophartig. So asof hulle almal van die platteland oorspronklik afkom."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Meerkat

"Baie interessant. Baie aangenaam verras met dorpie. Glad nie wat ek verwag het nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

65 @ 3rd

"Baie stedelike agteruitgang, tans water tekort. Was daar vir matriek reünie, maar sal nie vakansie spandeer."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Makhanda is my home town, it is always good however the roads are terrible and always water problems no faults of the owners. I do think that it will hinder people to visit."

Twee Riviere, Sarah Baartman-distrik

Pansy Kothuis

"Klein plekke maar baie skoon en netjiese plekke lekker plaaslewe."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Bethesda

"Many other quiaint sights to see, on foot, apart from the Owl House in this Quirky town, welcoming locals, and lovely restaurants."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Avalon 3

"Main roads and pavements around shops need attention. Municipality needs to tidy up. Lovely beaches for families."

Steytlerville, Sarah Baartman-distrik

The Royal Steytlerville

"Pragtige skoon dorp en lekker om te hoor hoe kinders lag en gesels in die hoof straat."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Nieu-Bethesda is een van my gunsteling dorpe in die land. Die rustige atmosfeer van die dorp is werklik 'n lafenis vir die siel. Die Uilhuis is 'n unieke ervaring en kan werklik aanbeveel word. Ek stap graag deur die dorp om 'n gevoel van die platteland te kry en was nog nooit teleurgestel deur die vriendelikhed van die inwoners nie. As jy nog nooit in Nieu-Bethesda was nie, is dit jou verlies. Maak gerus daar 'n draai."

Joubertina, Sarah Baartman-distrik

Le Bocage Guest House

"Klein dorpie baie rusting en mooi omgewing om the verken!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Brookes Hill Suites 238

"Oh what a sad place PE city center and surrounds has become. Potholes, no road markings/signs. Rubbish and vagrants. Stick to the beach areas. The lack of interest by government and municipal services is very evident here. Tourist attractions Bayworld, Fort Fredrick, etc filthy and smelly"

Aberdeen, Sarah Baartman-distrik

Die Dorpshuis

"Eerste keer hier. Lyk na oulike dorpie met vriendelike mense."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

FlipFlops and TreeTops

"Food around the area was a treat."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Kragga Kamma B&B

"Beautiful city, will be going back again for adventure."

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Shipwreck Cottage

"Quaint restaurant walking distance from the cottage."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Barnard Self-Catering Accommodation

"'n Besoek aan St Francis, sy kanale en sy strande en die "Port of St Francis" is 'n moet."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik

Good Riddin's Beach Cottage

"A gorgeous getaway destination. A true South African gem."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik

Ocean Breeze

"Kenton-on-Sea is klein, maar het alles wat jy nodig het. Baie mooi strande en strandmeer - jy kan ver stap."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Meerkat

"Love the town and the people."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Framesby Guesthouse

"As die wind nie waai nie is dit 'n amazing plek."

Addo, Sarah Baartman-distrik

Homestead B&B

"Addo is geen dorp of plek nie, maar Homestead is naby Addo Park vir dagbesoeke aan die park."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Flip Flops

"Eerstens net die onderskeid, St Francis is by die rivier en kanale met die winkels. Ons hou van Cape St Francis met die ligtoring en strand. Alles wel naby mekaar en puik area om te besoek!"

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang