Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is skoon en netjies met ;n paar strande. Die kanale is indrukwekkend."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Abaco"Dis eintlik nie so groot nie, maar die restuarante is great en die mense ook!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
33 Kingston Place"Jeffreysbaai is ’n heerlike plek met baie om te geniet."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Wonderlike rustige dorpie met vriendelike mense en vol interessante stories. Ons het dit baie geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Bay Inn"Baie swak, lelike, leegstaande geboue. Baie eetplekke is toe of op veiling. Die stad is besig om agteruit te gaan."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Baie beïndruk met hoe mooi skoon die dorp is en die vriendelikheid van almal: van die petroljoggie wat moes help dooie sprinkane afwas tot die personeel in die keurige kafeetjie! Baie vriendelike en ooglopend gelukkige kindertjies oral."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda is bekend vir die Uilhuis, maar daar is soveel meer om te doen, maar mens hoef nie elke dag rond te hardloop nie. Dis ook 'n baie lekker lê-en-rus-dorpie. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Sou jy iets nodig kry wat jy nie by die plaaslike winkeltjie kan kry nie, is die rit Graaff-Reinet toe 'n baie lekker een."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Ocean Symphony"Baie oulike dorp, maar kan gerus iets omtrent die padoppervlaktes doen asseblief."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Cornelia's field cottage nr. 1"Goeie oornagverblyf op pad na eindbestemming."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Anna's Place"Lekker vakansiedorp en vriendelike mense. Sal dit aanbeveel vir 'n lekker vakansieplek."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark"Sadly the roads and infrastructure are not well cared for as we see in most provinces run by the government party. And we travel far and wide."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Noorspoort Self-Catering Guest Farm"Verskriklike netjiese dorpie. Tot die kinders staan reg met hark om skoon te maak. Baie vriendelike mense."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Diaz Views"Jeffreysbaai is 'n lekker plek om vir 'n naweek te gaan of met vakansie te gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Country Getaway Deer Park Estate"Very friendly locals."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Coral Tree Self-Catering"Baie mooi plek, love die waterkanale. Lekker aftreeplek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Settle Inn Self-catering Accommodation"Die Oos-Kaap het sy eie unieke uitdagings, maar Addo is en bly 'n wenner."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a nice town with many friendly people, nice shops and lots to do in the area small towns with lots of history."