Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3384 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Die mense wat nie by Nieu-Bethesda oorbly weet nie wat hul mis nie. Hier kom jy weer in aanvoeling met die natuur. Die stilte en klank van plaasdiere en voëlgeluide is goed vir die siel. Die Ibis Restaurant is hoogs aan te beveel. Ons het al te heerlik geëet."
Bushmans River, Sarah Baartman District
Bushys Oak"Was vir ons 'n interessante bestemming - eerste ervaring . Nie baie eetplekopsies nie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Baie mooi dorpie in die middel van nêrens. Moeite werd om daarlangs te ry. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Nieu-Bethesda was op my emmerskop-lysie en is so dankbaar dat ek alles daar kon ervaar. 'n Rustige dorpie sonder om vervelig te wees!! En skoon en goed versorgde geriewe."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Nieu-Bethesda is die moeite werd om voor af te draai en 'n paar uur te kuier. Daar is goeie restaurante, bierbrouery en die Uilhuis- en Fosiel-museum is iets besonders."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"Onderskat as toeristebestemming. Lieflike strande, mooi duine en rustige omgewing as mens buite die stad kuier."
Humansdorp, Sarah Baartman District
40B Guesthouse"Vervalle soos enige plattelandse dorp deesdae, dis hartseer."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Chapman Hotel & Conference Centre"Great place, everything was just a walk away. "
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Ships Bell Apartments"Nice quiet living, definitely a place to go if you want to switch off from city life."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique 1152"Ideale plek as jy wil rus en afskakel van 'n besige lewe."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Barnard Self-Catering Accommodation"A friendly, beautiful town and very nice restaurants. We have tried a few, Chokka block, and the Italian at canal was outstanding."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"'n Unieke plek met vriendelike mense wat altyd bereid is om te help en te gesels. Definitief een van my gunsteling-kuierplekke."
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman District
Ocean Song"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Garden Cottage"Been here many times on business, but would like to spend some holiday time here."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"'n Baie groter dorp as wat ek te wagte was. Daar is 'n baie goeie voëlgids vir die besondere voëllewe."