Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Country Cottages

"Nieu-Bethesda was op my emmerskop-lysie en is so dankbaar dat ek alles daar kon ervaar. 'n Rustige dorpie sonder om vervelig te wees!! En skoon en goed versorgde geriewe."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Doornberg Guest Farm

"Nieu-Bethesda is die moeite werd om voor af te draai en 'n paar uur te kuier. Daar is goeie restaurante, bierbrouery en die Uilhuis- en Fosiel-museum is iets besonders."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

"Onderskat as toeristebestemming. Lieflike strande, mooi duine en rustige omgewing as mens buite die stad kuier."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Ibis Lounge

"Ek sal dit weer besoek. Baie om te sien."

Humansdorp, Sarah Baartman-distrik

40B Guesthouse

"Vervalle soos enige plattelandse dorp deesdae, dis hartseer."

Somerstrand, Sarah Baartman-distrik

Chapman Hotel & Conference Centre

"Great place, everything was just a walk away. "

Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Ships Bell Apartments

"Nice quiet living, definitely a place to go if you want to switch off from city life."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Seester Strandhuis

"Beslis 'n plek om te besoek in die land."

Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik

Marina Martinique 1152

"Ideale plek as jy wil rus en afskakel van 'n besige lewe."

St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik

Barnard Self-Catering Accommodation

"A friendly, beautiful town and very nice restaurants. We have tried a few, Chokka block, and the Italian at canal was outstanding."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Water Tower

"'n Unieke plek met vriendelike mense wat altyd bereid is om te help en te gesels. Definitief een van my gunsteling-kuierplekke."

Blue Horizon Bay, Sarah Baartman-distrik

Ocean Song

"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Garden Cottage

"Been here many times on business, but would like to spend some holiday time here."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"'n Baie groter dorp as wat ek te wagte was. Daar is 'n baie goeie voëlgids vir die besondere voëllewe."

Joubertina, Sarah Baartman-distrik

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

"Joubertina is 'n klein dorpie met interessante plekkies en mense. En natuurlik die pakstore waar jy kan vrugte koop."

Chelsea Bewarea, Sarah Baartman-distrik

Country Getaway Deer Park Estate

"Very beautiful environment and within easy reach of major tourist attractions, beaches and conference/event venues. Reasonably close to town for the average business traveller - just 15 km from the airport. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Furrows Lodge

"Small town, filled with friendly people. Small town charm, worth the visit. "

St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik

i-LOLLO

"Die paaie is in vreeslike toestand, glad nie 'n goeie indruk nie. Slaggate orals!"

Loerie, Sarah Baartman-distrik

Bergrivier Eco Retreat

"Kan nie regtig kommentaar lewer op die vraag nie, want ons was nie tot by Loerie nie. Die omgewing wat ons beleef het, sal egter enige natuurliefhebber se hart verbly."

Blad
Blad 66 - Wys 1951 tot 1980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang