Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3556 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Nieu-Bethesda is die moeite werd om voor af te draai en 'n paar uur te kuier. Daar is goeie restaurante, bierbrouery en die Uilhuis- en Fosiel-museum is iets besonders."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"Onderskat as toeristebestemming. Lieflike strande, mooi duine en rustige omgewing as mens buite die stad kuier."
Humansdorp, Sarah Baartman District
40B Guesthouse"Vervalle soos enige plattelandse dorp deesdae, dis hartseer."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Chapman Hotel & Conference Centre"Great place, everything was just a walk away. "
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Ships Bell Apartments"Nice quiet living, definitely a place to go if you want to switch off from city life."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique 1152"Ideale plek as jy wil rus en afskakel van 'n besige lewe."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Barnard Self-Catering Accommodation"A friendly, beautiful town and very nice restaurants. We have tried a few, Chokka block, and the Italian at canal was outstanding."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"'n Unieke plek met vriendelike mense wat altyd bereid is om te help en te gesels. Definitief een van my gunsteling-kuierplekke."
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman District
Ocean Song"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Garden Cottage"Been here many times on business, but would like to spend some holiday time here."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"'n Baie groter dorp as wat ek te wagte was. Daar is 'n baie goeie voëlgids vir die besondere voëllewe."
Joubertina, Sarah Baartman District
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark"Joubertina is 'n klein dorpie met interessante plekkies en mense. En natuurlik die pakstore waar jy kan vrugte koop."
Chelsea Conservancy, Sarah Baartman District
Country Getaway Deer Park Estate"Very beautiful environment and within easy reach of major tourist attractions, beaches and conference/event venues. Reasonably close to town for the average business traveller - just 15 km from the airport. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Small town, filled with friendly people. Small town charm, worth the visit. "
St Francis Bay, Sarah Baartman District
i-LOLLO"Die paaie is in vreeslike toestand, glad nie 'n goeie indruk nie. Slaggate orals!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Little Patch of Heaven"Baie mooi en rustige dorpie, sal beslis weer terug gaan. "
Loerie, Sarah Baartman District
Bergrivier Eco Retreat"Kan nie regtig kommentaar lewer op die vraag nie, want ons was nie tot by Loerie nie. Die omgewing wat ons beleef het, sal egter enige natuurliefhebber se hart verbly."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
SANParks Addo Matyholweni Rest Camp"Iemand moet net die deur toemaak waar die wind inkom. Baie vriendelike en behulpsame mense."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Milkwood Way"Dit is 'n baie rustige en veilige plek buite seisoen. "