Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Campbell besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Campbell.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Campbell akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Campbell Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Campbell Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Campbell

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Wildspan Accommodation is sowat 8 km vanaf Campbell en 110 km wes vanaf Kimberley op die N8 in die Noord-Kaap. Dit bied gehalte-verblyf vir gesinne, groep vriende of sakereisigers. Die gasteplaas beskik oor 3 chale...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Hantria Lodge is op 'n wildsplaas 19 km vanaf Douglas in die Noord-Kaap geleë. Hantria Lodge is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Die lodge bestaan uit 3 hout-eenhede. Dié kamers het 'n dubbelbed en/of en...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Douglas, Noord-Kaap

La Rose Gastehuis is in die dorpie Douglas, daar waar die Oranje- en Vaalrivier ineenvloei. Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Riviera @ Vaal is in die hartjie van Douglas geleë, op die oewer van die Vaalrivier. Douglas is 'n rustige dorpie in die Noord-Kaap, ongeveer 120 km suidwes van Kimberley, die Diamantstad. Dit is die ideale wegbree...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

Villiera Guesthouse is in Douglas, 'n skilderagtige dorpie aan die oewer van die Vaalrivier, geleë. Die gastehuis het slaapplek vir 34 gaste in 13 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Die hu...

25% af Aanbod!
VanafR600
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Vaal View Cottages is op 'n werkende besproeiingsplaas waar lusern verbou word. Die verblyf is naby die rivier geleë en slegs 5 km van Douglas af. Daar is tans twee kothuise wat gerieflik gemeubileer is. Beddegoe...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Douglas, Noord-Kaap

Rest-a-while Guest House bied verblyf in Douglas, 'n prentjiemooi dorp op die oewers van die Vaalrivier. Dié historiese dorp lê waar die Oranje- en Vaalrivier ontmoet en spog moet vrugbare landbougrond, wonderlike...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

The Last Eve is 'n gastehuis in Douglas. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middedorp en die Vaalrivier wat aan die dorp grens. Verblyf by The Last Eve word in 4 uniek versierde kamers aangebied. Elke kamer be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse het in 2000 tot stand gekom en bied 15 gerieflike, moderne, aparte kamers met en suite-badkamers, lugversorging, DStv en veilige parkeerplek. Ons bied ontbyt, middagetepakkies, aandete en 'n kroeg...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Douglas, Noord-Kaap

Cummings Guest House Douglas het in 2005 sy deure oopgemaak en dié gerieflike gastehuis is 'n ware plattelandse toevlugsoord in 'n stil en rustige buurt naby aan die Oranjerivier, Rietrivier en Vaalrivier. Gaste ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]