Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cathcart

4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Cathcart van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Cathcart besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cathcart.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cathcart akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cathcart Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cathcart Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Cathcart

Old Oaks Bed & Breakfast is in Cathcart in die Oos-Kaap geleë. Hierdie klein plaasdorpie is in 1876 gevestig en kyk uit oor die Windvogelberg. Old Oaks bied aan gaste 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Daar is 'n e...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cathcart

Gig BB and Selfcatering is 'n houthuis in Cathcart, 'n dorpie aan die voet van die Windvogelberge. Verblyf word in 4 en suite-slaapkamers gebied. Daar is 3 gastekamers met slaapplek vir 3 gaste. Elke kamer het 'n d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cathcart

Intaba Centre of Arts is 'n ou klipgebou in Cathcart in die Oos-Kaap. Dit is in 'n stil omgewing geleë en is ook gerieflik naby geriewe soos kafees, vulstasies, 'n supermark en spaza-winkels. Intaba Centre of Arts ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Cathcart

Vanaf
R1 150
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Kildare Self-Catering Cottage is op 'n pragtige, produserende plaas naby Hogsback geleë. Die verblyf is ongekunsteld en daar is geen elektrisiteit nie, maar die eenheid is ingerig met gastoebehore en paraffienlampi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Lowestoffe Country Lodge is 'n wegbreekplek met selfsorggeriewe met die Elandsberge in die agtergrond. Die omgewing bestaan uit uitgestrekte grasveld en kliprantjies wat kronkel na die rivier. Hierdie wonderskone na...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Grens Area, Oos-Kaap

Imvani Country Inn bied B&B-verblyf op 'n plaas in privaat besit, net 20 minute buite Queenstown. Die lodge is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver van die stad se gedruis af met wildkyk-gel...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Misty Oaks Selfsorg Eenheid is 'n ouwêreldse kothuis op 'n rustig plaas tussen Hogsback en Cathcart. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte op die berge en is ideaal vir gaste wat omring wil word deur skilderagti...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Eagles Ridge Country House is in Stutterheim in die Oos-Kaap. Daar is plek vir 35 mense wat deel vir funksies of spesiale geleenthede. Dit spog met beeldskone tuine, uitsigte en 'n skitterende swembad. Daar is 12 r...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stutterheim, Buffelstad

The Shire Eco Lodge is op die randjie van die inheemse Xholora-bos in die Amatola-gebergtes geleë, naby Stutterheim. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en avonturiers, en die stilte en nabyheid aan...

Vanaf
R949
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Ons is aan die voet van die Amtholeberge in Stutterheim geleë. The Manderson Hotel & Conference Centre is die perfekte bestemming vir 'n naweek-wegbreek en ons bied ook puik konferensiegeriewe. Die hotel bied 'n k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cathcart akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za