Geverifieerde Resensie

Cederberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 668 resensies.

Citrusdal, Sederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Pragtige dorpie wat sentraal geleë is om in die pragtige omgewing rond te ry."

Clanwilliam, Sederberg

Lilybet

"Dis 'n goeie oornag opsie van waar jy die omliggende areas kan besoek."

Citrusdal, Sederberg

Citrusdal Guest Rooms

"Verskriklike mooi area. Beeldskoon."

Citrusdal, Sederberg

Cederkloof Botanical Retreat

"Mooi, tipiese plattelandse dorpie."

Clanwilliam, Sederberg

Marthinusrust Kliprant Kamp

"Soos talle ander klein dorpies, maar die natuurskoon is onverbeterlik."

Sederberg

Mount Ceder

"Die Cederberge is 'n heerlike naweekbestemming vir Kapenaars, daar's selfs 'n paar wynplase! Maar 'n week daar sal jou lekker laat ontspan. Ek gaan graag weer, volgende keer vir langer."

Citrusdal, Sederberg

Citrusdal Guest Rooms

"Sonsondergange is baie mooi op die berge."

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"For people with not a 4x4 car just note that lots of roads in the Cederberg area are gravel roads specially difficult if you want to go to small villages like Wuppertal (not worth the long drive there)."

Sederberg

Enjo Nature Farm

"Gaan stop by Cederberg Oasis, goeie kos, goeie diens en hulp, goedkoop verblyf."

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"An extremely large Spar in town, very impressive!"

Citrusdal, Sederberg

Kunje Guest Farm

"Die ligging is mooi in terme van staproetes, maar in die dorp self is nie veel om te doen nie."

Citrusdal, Sederberg

Cedar Escape

"Citrusdal het bo verwagting voldoen aan al ons benodighede. Verskeidenheid aktiwiteite in Citrusdal omgewing is 'n definitiewe pluspunt."

Citrusdal, Sederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Lekker eetplekke sluit die Country Lodge en Grape Vine in."

Sederberg

Mount Ceder

"Ek kom terug!"

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Moet net nie op maand einde in die dorp kom nie."

Citrusdal, Sederberg

Bosrivier Campsite

"There are plenty of places to stay in and around Citrusdal to explore the town and its beautiful country and mountain surroundings. "

Citrusdal, Sederberg

Marcuskraal Campsite

"Citrusdal is baie warm, gemiddelde temp van 34 grade elke dag gehad."

Citrusdal, Sederberg

Kunje Guest Farm

"Citrusdal, with its rows and rows of orange trees with its throwback to yesteryear Museum and quaint Sandveldhuise, makes for a wonderful experience. Then there is the warmwater springs. Certainly not a town to just drive through, but worth a stop and stay for a few days. "

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Pragtige dorpie met al die nodigste winkels."

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Die hoofstraat en groot dele van die sypaadjies is al vir baie jare in 'n baie swak toestand......wonder wanneer gaan dit eendag herstel word?"

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Wat 'n pragtige, rustige dorp. Dis 'n moet-besoek plek. "

Citrusdal, Sederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Citrusdal is 'n pragtige dorpie met al die nodige geriewe."

Citrusdal, Sederberg

Kunje Guest Farm

"Plenty of hiking & 4x4 activities in the area."

Sederberg

Kromrivier Cederberg Park

"Pragtige eiesoortige natuurskoon."

Sederberg

Mount Ceder

"Wonderskoon en asemrowend as die son ondergaan en heerlik stil, maar definitief nie vir enige persoon bedoel nie. Ons wou hierdie paar dae eet, slaap, lees, stap, swem, maar ons kon dit nie doen by Mount Ceder nie. Jammer!"

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Do the walk to view the San paintings and the drive to Wuppertal (gravel road). The views are breathtaking!"

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang