Indien jy Ceres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ceres.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceres Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ceres accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ceres akkommodasie
Bladsy 3 - 19 lekke plekke om te bly
White Bridge Farm is 'n prentjiemooi vrugteplaas langs die Breederivier omring deur asemrowende berge. Dit is ideaal vir gaste wat 'n troue ...
Big Sky Cottages is op 'n 67 ha-plaas in die Breedekloof geleë - 'n streek wat bekend is vir pragtige wynplase en bergreekse. Die kothuise i...
Noah Farm Campsite bied kampeerplekke wat onafhanklik van die plaaslike netwerk is en op 'n privaat natuurreservaat hoog teen die Witzenberg...
Mountain Haven Villa is 'n afgeleë selfsorghuis op 'n rustige plaas aan die voet van die Witzenberg sowat 10 km buite Wolseley. Dié plaashui...
Nibbana Farm, die Herehuis en die aangrensende eenhede is onlangs gerestoureer. Elke kamer is uniek en gerieflik ingerig. Die Herehuis is sl...
Witzenberg Guest Farm is aan die voet van die Witzenberge naby die bekoorlike dorpie Wolseley geleë. Die verblyf word in 7 selfsorgeenhede ...
Tulbagh Mountain Cabin is 'n troeteldiervriendelike selfsorghouthuis tussen Tulbagh en Wolseley in die Tulbagh-wynvallei. Dié houthuisie het...
Awesome Getaway Mountain Cabin is 'n selfsorg-chalet op 'n privaat plaas in die Tulbagh-wynvallei aan die voet van die Witzenbergreeks. Die ...
Klein Avontuur Guesthouse skuil op 'n plaas in die buitewyke van Ceres. Dié dorpie is in 'n pragtige vallei omring deur berge met 'n plattel...
11 Protea is in die dorp Wolseley geleë en bied gehalteverblyf in 'n vreedsame vallei tussen die Winterhoekberge. Dié eenheid is naby die do...
Welkom by die Ceres akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Boland blad indien jy na meer Boland akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.