Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Chantelle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chantelle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chantelle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chantelle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chantelle Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Chantelle

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Amadasig, Akasia

Casa de Ross is noord van Pretoria naby Rosslyn, Medunsa Onderstepoort, Akasia Hospitaal en Wonderpark Winkelsentrum. Dié gastehuis is in die Magaliesberg se voorheuwels en bied hartlike gasvryheid en ‘n rustige ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Pretoria

La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf doendinge soos die prentjiemooi Pilanesberg Wildreservaat en Lost City. Verblyf w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherdale, Akasia

Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpark-winkelsentrum. Kom geniet die hartlike gasvryheid wat ons bied! Dié pragtige, rustige en vreed...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

El Gran Chaparral is op 'n 2 hektaar-kleinhoewe in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toeganklik. Ons i...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

Ithilien's Grace Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van die Magaliesbergreeks in Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en geskiedkundige geboue en museums wat d...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Heatherdale Guest House is in Heatherdale AH in Akasie, Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf aan toeriste, vakansiegangers en sakereisigers. Die Heatherdale-gastehuis het 10 en suite-kamers. Daar is 3 Ekstr...

Vanaf
R1 058
per nag (plek vir 2)
B&B in Akasia, Pretoria

Villa La Pensionne Guest House is in 'n rustige tuin en bied 'n toevlugsoord aan sakereisigers of toeriste wat Pretoria en die omgewing wil verken. Verblyf word in 8 lieflike en pragtig versierde gastekamers aange...

Vanaf
R752
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Utopia Guest House bied B&B-verblyf en is in Akasia in Gauteng geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons bied 9 ruim slaapkamers, elkeen uniek gemeubileer...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof is op 'n plaas van 7 hektaar aan die voet van die Magaliesberg, Pretoria-Noordwes. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Peter's Place, Dee's Hide-Away en Randolph's Cot...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Ninapark

Casa Albergo Gastehuis is geleë in 'n stil, vreedsame tuin in die rustige woonbuurt Ninapark, aan die hange van die Magaliesberg met sy asemrowende uitsigte, in die noordelike voorstede van Pretoria, naby Rosslyn. ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Ninapark

Mount Vista Guest House bied gastehuis-verblyf in Ninapark, Akasia. Die perseel is sowat 15 km vanaf Pretoria sentraal. Daar is 7 individueel versierde kamers wat elk ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook ’n en...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Die Gamu-Lami gastehuis is naby die voorheuwels van die Magaliesberg, Theresapark, Akasia, in die hart van Pretoria se oudste en gevestigde woongebiede, Pretoria Noord - wat vir sy heerlike tropiese klimaat bekend i...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Dream Place bied gerieflike gastehuisverblyf in Theresapark in Akasia, Pretoria. Verblyf word in 'n en suite-kamer in 'n gastehuis gebied met 'n privaat ingang wat na 'n tuin lei. Die gastekamer het oorgenoeg kass...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Akasia, Theresa Park

64 on Springbok bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in 'n rustige woonbuurt in Akasia in die noorde van Pretoria. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 'n sitkamer, en 'n oo...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer op die eerst...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Chantelle akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za