Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Chelsea Bewarea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chelsea Bewarea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chelsea Bewarea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chelsea Conservancy Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chelsea Bewarea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chelsea Bewarea

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

2 on Bashee bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Sherwood, Port Elizabeth. Die ligging bied toegang tot die N2 en is ideaal vir 'n naweekwegbree...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Yellowwood Gastehuis is deel van 'n groot, boomryke eiendom in Lovemore Heights, Port Elizabeth. Dis net 15 minute se ry vanaf die Port Elizabeth-lughawe en ook naby die vername hoofweë, winkels, restaurante en and...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lorraine, Port Elizabeth

Bets-se-Plek is 'n gerieflik-gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Lorraine in Port Elizabeth. Dit is binne 20 minute se ry van Port Elizabeth Internasionale Lughawe en verskeie besienswaardighede af. Die woonste...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Pleasant Accommodation bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Mount Pleasant in Port Elizabeth. Die huis is 'n kort entjie se ry vanaf winkelsentrums en die strand af. Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Mount Grace is ’n gastehuis in Mount Pleasant, Port Elizabeth wat gerieflike verblyf sowat 20 minute se ry van die lughawe af bied. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe,...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Lorraine, Port Elizabeth

De Hoek Guesthouse is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is op die gewilde Tuinroete en staan bekend vir sy strande soos King's Beach en Hobie-strand. Dit is ook 'n absolute droombestemming vir walvi...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

53 @ Constance is in Broadwood, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n sakereisiger of paartjie op vakansie. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Constance Road is 'n stylvolle en spoggerige woonstel in Broadwood in Port Elizabeth en bied gehalteverblyf naby 'n rits winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wa...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Annaline's Top View Bed & Breakfast is in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 'n driekwartbed. 'n Slaapbank vir t...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Studio 7 bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth naby besienswaardighede soos Bayworld, Humewood Gholfklub, Boardwalk Casino, Beachview-strand en Cape Recife Natuurreservaat. Die verblyf bestaan uit 2 aparte woonste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za