Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Churchhaven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Churchhaven.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Churchhaven akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Churchhaven Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Churchhaven Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 152
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Churchhaven

SANParks Jo-Anne's Cottages is in die Weskus Nasionale Park, net 'n entjie se ry van Kaapstad af. Dié park langs die see bied 'n strandmeer, duine, rare fynbos, vleilande en lieflike branders. Gaste wat lief is vir...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Churchhaven

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kraalbaai Luukse Huisbote is in die SANParks Weskus Nasionale Park in Langebaan. In dié huisbote kan gaste ervaar hoe dit voel om op die water te bly. Die ongelooflike uitsigte oor die strandmeer en die natuur reg ...

Vanaf
R3 162
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

SANParks Van Breda Cottage is in die Weskus Nasionale Park geleë, net 'n klein entjie se ry van Kaapstad af. Met so 'n ligging langs die blou strandmeer, wit duine, skaars fynbos, groen vleilande en eindelose brand...

Vanaf
R1 356
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

SANParks Steytler Cottage is in die Weskus Nasionale Park, 'n kort entjie se ry van Kaapstad af. Daar is wit sandduine, skaars fynbos, 'n potblou strandmeer, groen vleiland en rollende branders wat 'n treffende natu...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Duinepos Chalets is ‘n toevlugsoord vir voëlkykers en natuurliefhebbers. Hierdie bekoorlike chalets is in die Weskus Nasionale Park en is 15 km geleë van die Langebaan-strandmeer en 17 km van die dorpskern van L...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Atlantic View is 'n selfsorvakansiehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Langebaan is net 'n uur se ry van Kaapstad af en dit is die ideale bestemming as jy die Weskus en die magdom bes...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Bird Hill Studio is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Langebaan geleë is. Dié ateljee-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie na aan verskei...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Pumpkin House bied gerieflike en kunstige oornagverblyf in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan die Weskus. Dit is ideaal vir sportliefhebbers, veral vir vlieërbranderryers. Ons het 3 bekoorlike slaapkamers, elkee...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Park View is 'n gastehuis naby Langebaan se strandmeer en hoofstrand. Die bekoorlike strandmeer-dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf is in 2 s...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Lagoon View in Myburg Park bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die moderne huis beskik oor 3 slaapkamers en he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Churchhaven akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za