Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Churchhaven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Churchhaven.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Churchhaven akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Churchhaven Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Churchhaven Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Churchhaven

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Myburgh Park, Langebaan

The Farmhouse Hotel bied panoramiese uitsigte oor die rustige Langebaan-strandmeer, 'n ervaring soos min. Ons staan uit bo die res met ons vriendelike personeel, museum op die perseel en Weskus-gasvryheid en bied 'n...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Heuningbos Family Home is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis in Myburghpark, Langebaan. Dié huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplankombuis, -eetar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

7th Heaven is 'n knus selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Langebaan. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badka...

Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Sunset View is 'n pragtige tweeslaapkamerhuis in Langebaan met 'n omheinde erf en 'n welige grasperk. Hier kan gaste die asemrowende sonsondergange en 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer geniet. Die huis bes...

Vanaf
R2 045
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Kian's Place is 'n gerieflike huis in Myburgh Park op 'n heuwel in Langebaan. Die slaapkamers is op die grondvloer en die leefarea met sy uitsig oor Langebaan is op die eerste verdieping. Kian's Place het slaapplek...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Andante is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer. Die eenheid is op die boonste verdieping en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en bad. Daa...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Au Plais De Langebaan Sunbird is 'n ruim selfsorghuis met 'n beskutte tuin in Myburgh Park in Langebaan. Die huis kan as 'n geheel bespreek word, of slegs die kamers. Die omgewing spog met lieflike helder sandstrand...

Vanaf
R3 051
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

10 Ocean Pebble is in Myburgh Park in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus geleë. Dit is sowat 'n uur buite Kaapstad en Langebaan is die ideale plek om die Weskus en die verskeie ander besienswa...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Viooltjies Akkommodasie is smaakvol gemeubileer en skuil in Langebaan. Dié eenheid is net 'n klein entjie se ry vanaf die strand en die restaurante. Viooltjies Akkommodasie is op die grondvloer van die eienaar se ...

Vanaf
R2 384
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

SANParks Abrahamskraal Cottage is in die Weskus Nasionale Park geleë. Dis net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad. 'n Helderblou strandmeer vorm die park se agtergrond en steek pragtig af teen die duine, fynbos, groen v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Churchhaven akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za