Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Churchhaven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Churchhaven.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Churchhaven akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Churchhaven Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Churchhaven Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Churchhaven

Vanaf
R1 383
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Birds View is 'n dupleks wat in Langebaan geleë is en bied 'n lieflike uitsig oor Langebaan met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en Saldanhabaai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Serenity is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan, 'n dorpie aan die Kaapse Weskus wat bekend is vir sy pragtige strandmeer. Langebaan is 'n gemaklike uur se ry van Kaapstad af en dien as die ideale basis om die oorv...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Harpuisbos House is in Myburgh Park in Langebaan geleë en dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 3 slaapkamers...

Vanaf
R2 267
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

AllesMooi 6 Sleeper is 'n selfsorghuis in Myburgh Park in Langebaan. Die vakansiehuis is naby die dorp se besienswaardighede en geriewe. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gaste-to...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

86 on Babiana is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Langebaan aan die Weskus geleë is. Die huis het 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea en goed toegeruste kombuis. Drie van die kamers beskik elk oo...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Weskus

Friends Self-catering Apartment is 'n woonstel op die onderste verdieping van die eienaar se huis in Langebaan. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -le...

Vanaf
R3 471
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

8 Meerenzicht is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in Myburghpark, Langebaan. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en dit is net 'n paar minute se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die omgewing. Die...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Meerhuis Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Langebaan. Die ouwêreldse strandmeer-dorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die verskeie besienswaardighede in die area kan verken. ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Bifolia 57 is in Langebaan, ongeveer 110 km noord van Kaapstad aan die Weskus. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het albei dubbelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Harpuisbos Home is 'n knus en hartlike selfsorghuis in 'n rustige woonbuurt in Myburgh Park, Langebaan. Die huis is naby die Denlyn Park-kunsmark, die seiljagklub en die strand, asook verskeie winkels en geriewe. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Churchhaven akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za