Resensies van Claremont

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Claremont bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.32 uit 5 gekry volgens 28 resensies.
Ntombi M. - 3rd June 2019
staying in Claremont
Great restaurants in the area, shops are within close proximity.
Johan P. - 18th May 2019
staying in Claremont
Ligging heel goed!
Ilsa C. - 4th May 2019
staying in Claremont
Lovely suburb.
Catherina H. - 1st April 2019
staying in Bo-Claremont, Claremont
We enjoyed our stay. Just a pity we could not stay any longer.
Annette V. - 25th March 2019
staying in Claremont
Dit was die regtig ligging vir ons groep se behoefte.
Denise W. - 23rd March 2019
staying in Claremont
Convenient and safe location, centrally located to easily access major areas of interest ─ botanical gardens, Table Mountain.
Merinda V. - 13th March 2019
staying in Claremont
Die ligging is ideal vir ons, sentraal tot oral waar ons graag wil wees.
Michael V. - 10th February 2019
staying in Claremont
Dink nie dit is noodwendig die beste idee om te stap in daardie area nie, maar dis lekker sentraal, mooi en baie om te ontdek en te verken.
Sabera A. - 3rd January 2019
staying in Claremont
Clean, neat and quiet, peaceful area. Easy access to public transport and amenities. Beautiful scenery.
Ava En Symi V. - 29th December 2018
staying in Claremont
The restaurants in second avenue are great, it's a safe and beautiful suburb.
Anwaar D. - 25th December 2018
staying in Claremont
A very active area, safe to roam around, lots of food.
Annelise S. - 25th December 2018
staying in Claremont
Baie sentraal.
Yolanda S. - 2nd December 2018
staying in Claremont
Baie besienswaardighede en naby alles.
Glen J. - 1st December 2018
staying in Claremont
Good central location.
Gerhard V. - 29th October 2018
staying in Claremont
Wat 'n mooi omgewing.
Sienta F. - 6th September 2018
staying in Claremont
Perfek vir besoek aan Life Claremont Hospitaal of Cavendish Winkelsentrum.
Stephen P. - 8th August 2018
staying in Claremont
Where we stayed is central to other attractions but the traffic in the area needs to be considered.
Charlotte M. - 8th August 2018
staying in Claremont
I loved exploring Claremont. The road that the guesthouse is on is filled with many restaurants and bars, and only a 5 minute drive away is Cavendish Centre Shopping Mall (with numerous shops, restaurants, and a cinema). It really is a beautiful area and there is lots to do for single travellers, families, and business people.
Ludi N. - 25th June 2018
staying in Claremont
Vloei van verkeer en parkering in 2de Laan 'n groot frustrasie. Sal nie weer daar bly nie.
Veronica Z. - 10th May 2018
staying in Claremont
Very near suburb and all shops needed are walking distance.
Lizanne D. - 2nd January 2018
staying in Claremont
Dit was die eerste keer wat ek in Claremont tuisgegaan het. Claremont is baie sentraal wat toegang tot die nodige baie maklik maak.
Andy F. - 4th December 2017
staying in Claremont
Pleasant suburb with easy access to the highway and botanical gardens.
Neels V. - 30th November 2017
staying in Claremont
'n Rustige, stil en mooi dorpie.
Taryn Lindie M. - 17th October 2017
staying in Claremont
Sou ek Kaap toe moet verhuis, sal Claremont beslis my eerste keuse wees.
Sapna G. - 28th August 2017
staying in Claremont
Very central area. Close to Constantia winelands, highwayand beaches... They are all just a few minutes away.
Dederich W. - 21st July 2017
staying in Claremont
Interessant.
Isme O. - 29th August 2016
staying in Claremont
Claremont is 'n redelike ou woonbuurt soos dit vir my voorgekom het, maar naby aan waar ek wou wees en ek het selfs daar alleen gaan stap teen vroegaand en nooit bedreig gevoel nie. Sommige huise lyk verwaarloos en ander is weer splinternuut opgedoen, maar ek het veilig daar gevoel. Omdat my tyd beperk was, het ek nie veel rondbeweeg nie, want ek was van 9-5nm weg met 'n kursus. Ek weet nie wat daar te sien is nie, maar die apteek was loopafstand van my af, so ook ander winkeltjies en kafees. Verder weet ek nie veel nie. Dit is nie te ver van UCT nie alhoewel die verkeer 'n nagmerrie in die oggend sowel as die aand is, maar vir my was dit 'n positiewe ervaring.
Mandy F. - 24th March 2015
staying in Claremont
Claremont is fine and it is central for business purposes, but if you are travelling for leisure, then there are much prettier places to stay.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]